Neville Alexander: Verskil tussen weergawes
Nuwe blad: thumb|300px|Neville Alexander by die Wêreldonferensie van Afrika Linguistieke in [[Cologne, 18 September 2009]] '''Neville Alexander'... |
Sobaka (besprekings | bydraes) k →Apartheidsjare: opruim |
||
(25 wysigings tussenin deur 12 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Persoon |
|||
[[Lêer:NevilleAlexander_180809_1201h_0001.jpg|thumb|300px|Neville Alexander by die Wêreldonferensie van Afrika Linguistieke in [[Cologne]], 18 September 2009]] |
|||
⚫ | |||
| bynaam = |
|||
| beeld = NevilleAlexander 180809 1201h 0001.jpg |
|||
| onderskrif = Neville Alexander by die Wêreldkonferensie van Afrika-taalwetenskap in [[Keulen]], 18 September 2009 |
|||
| geboortenaam = Neville Edward Alexander |
|||
| geboortedatum = [[22 Oktober]] [[1936]] |
|||
| geboorteplek = [[Cradock]], [[Oos-Kaap]] |
|||
| dood_datum = [[27 Augustus]] [[2012]] |
|||
| sterfteplek = |
|||
| titel = |
|||
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]] |
|||
| beroep = Taalkundige, akademikus |
|||
| bekend = Linguapax-prys<br />[[Nelson Mandela|Mandela]] se tronkmaat |
|||
| salaris = |
|||
| termyn = |
|||
| voorganger = |
|||
| opvolger = |
|||
| party = |
|||
| godsdiens = |
|||
| huweliksmaat = |
|||
| kinders = |
|||
| webwerf = |
|||
| handtekening = |
|||
}} |
|||
'''Neville Alexander''' ( |
'''Neville Alexander''' (1936–2012) was 'n [[Suid-Afrika]]anse taalkundige, akademikus en oudstryder teen apartheid.<ref>[http://www.thenewage.co.za/60441-1007-53-Struggle_vet_Alexander_dies ''Struggle vet Alexander dies''] ''The New Age'', [[28 April]] [[2012]]</ref> Hy het veeltaligheid bepleit en die ontwikkeling van Suid-Afrika se inheemse tale voorgestaan. In 2008 is hy met die internasionale Linguapax-prys vir sy bydrae tot taalkundige diversiteit en veeltalige onderwys bekroon. |
||
== Vroeë lewe == |
|||
Alexander is op [[22 Oktober]] [[1936]] in [[Cradock]] in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]] gebore. Sy ouers was David James Alexander, 'n timmerman, en Dimbiti Bisho Alexander, 'n skoolonderwyser.<ref name="sah">{{cite web |access-date=21 Februarie 2009 |url=http://www.sahistory.org.za/pages/people/bios/alexander-n.htm |title=SA History – Neville Edward ALEXANDER |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20110606200118/http://www.sahistory.org.za/pages/people/bios/alexander-n.htm |archive-date=6 Junie 2011 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Sy moeder se ouma was 'n Ethiopiër wat deur die Britte van slawerny gered is.<ref name="grandmother">{{cite news |access-date=24 Augustus 2012 |url=http://www.bbc.co.uk/news/world-africa-14357121 |title=How an Ethiopian slave became a South African teacher |author=Sandra Rowoldt Shell |work=BBC News |date=25 Augustus 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200304010403/https://www.bbc.co.uk/news/world-africa-14357121 |archive-date=4 Maart 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> |
|||
Hy word by die ''Holy Rosary Convent'' in Cradock geskool en matrikuleer in 1952. Daarna studeer hy ses jaar aan die [[Universiteit van Kaapstad]], waar hy 'n BA-graad in Duits en Geskiedenis verwerf (1955). Hy voltooi sy Honneurs in Duits 'n jaar later. Daarna doen hy 'n MA in Duits. Sy tesis is oor die Silesiese barokdramaturge Andreas Gryphius en Daniel Caspar von Lohenstein. In 1961 verwerf hy 'n PhD van die Universiteit van Tübingen met 'n verhandeling oor die stylverandering in die dramatiese werk van Gerhart Hauptmann. |
|||
== Apartheidsjare == |
|||
Teen 1957 was Alexander reeds geradikaliseer en 'n lid van die Cape Peninsula Students' Union, 'n affiliasie van The Non-European Unity Movement of South Africa.<ref name="sept">{{cite web|accessdate=21 Februarie 2009|url=http://www.sahistory.org.za/pages/people/bios/september_d.htm|title=SA History – Dulcie Evonne September|archive-url=https://web.archive.org/web/20090910065652/http://www.sahistory.org.za/pages/people/bios/september_d.htm|archive-date=10 September 2009|url-status=dead}}</ref> Hy het by die African Peoples Democratic Union of Southern Africa (APDUSA) aangesluit wat in 1960 gestig is. Hy is egter in 1961 uit APDUSA geskors en saam met Dulcie September, Ottilie Abrahams en Andreas Shipinga, onder andere, 'n studiegroep van nege lede in Julie 1962, bekend as die [[Yu Chi Chan-klub]] (YCCC); ''Yu Chi Chan'' is die Chinese naam vir [[guerrilla-oorlogvoering]], wat [[Mao Zedong]] gebruik het. Die YCCC het laat in 1962 ontbind en is vervang deur die Nasionale Bevrydingsfront, wat Alexander mede-stigter was in 1963. In 1964 is hy gearresteer en skuldig bevind aan sameswering om [[sabotasie]] te pleeg. Hy is vanaf 1964 tot 1974 op [[Robbeneiland]] aangehou.<ref name="nm">{{cite web |access-date=21 Februarie 2009 |url=http://www.pbs.org/wgbh/pages/frontline/shows/mandela/interviews/alexander.html |title=PBS Interview about Mandella |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180202190515/https://www.pbs.org/wgbh/pages/frontline/shows/mandela/interviews/alexander.html |archive-date=2 Februarie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> |
|||
== Ná Apartheid == |
|||
In 2008 ontvang Alexander die Linguapax-prys. Die prys word jaarliks sedert 2000 toegeken vir bydraes tot taalkundige diversiteit en veeltalige onderwys. Volgens die sitaat het hy meer as 20 jaar van sy beroepslewe gewy om meertaligheid in 'n post-Apartheid Suid-Afrika te bevorder en het hy een van die groot voorstanders van taalkundige diversiteit geword.<ref name="blog">{{cite web |access-date=21 Februarie 2009 |url=http://niamey.blogspot.com/2008/03/linguapax-prize-2008-to-neville.html |title=Niamey Blog |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190821202314/http://niamey.blogspot.com/2008/03/linguapax-prize-2008-to-neville.html |archive-date=21 Augustus 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> |
|||
Hy het in 2005 omstrede uitlatings gemaak en onder andere 'n deelnemer van die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch uitgejou met: "''Die Afrikaner is 'n lyk. Dis net jy wat nog daaraan glo omdat jy oningelig is.''"<ref>[http://www.praag.co.za/menings-magazine-196/kommentaar-magazine-197/12238-die-nalatenskap-van-neville-alexander.html Die nalatenskap van Neville Alexander] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20121015230506/http://praag.co.za/menings-magazine-196/kommentaar-magazine-197/12238-die-nalatenskap-van-neville-alexander.html |date=15 Oktober 2012 }}, [[PRAAG]], 29 Augustus 2012 (Skakel nie aktueel!)</ref> |
|||
Hy was ook 'n voorstander vir die herstandaardisering van Afrikaans. |
|||
== Dood == |
|||
Alexander is op [[27 Augustus]] [[2012]], op 75-jarige ouderdom, na 'n lang siekbed aan kanker oorlede.<ref>[http://www.politicsweb.co.za/politicsweb/view/politicsweb/en/page71654?oid=322124&sn=Detail&pid=71616 Notice of death of Neville Alexander]</ref> |
|||
== Publikasies == |
|||
Sy boeke sluit in: |
|||
* One Azania, One Nation: The National Question in South Africa, 1979, ISBN 978-0-905762-41-8 |
|||
* An Ordinary Country: Issues in the Transition from Apartheid to Democracy in South Africa, 2003, ISBN 978-1-57181-261-2 |
|||
* Thoughts on the New South Africa, 2013 (postuum), ISBN 978-1-4314-0586-2 |
|||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
Lyn 7: | Lyn 55: | ||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
* [http://unjobs.org/authors/neville-alexander Lys van publikasies] |
* [http://unjobs.org/authors/neville-alexander Lys van publikasies]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }} |
||
* [http://www.litnet.co.za/Article/lank-lewe-neville-alexander Lank lewe Neville Alexander!] |
* [http://www.litnet.co.za/Article/lank-lewe-neville-alexander Lank lewe Neville Alexander!] |
||
{{ |
{{Normdata}} |
||
{{DEFAULTSORT:Alexander, Neville}} |
{{DEFAULTSORT:Alexander, Neville}} |
||
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse |
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktiviste]] |
||
[[Kategorie:Geboortes in 1936]] |
|||
[[Kategorie:Sterftes in 2012]] |
|||
⚫ | |||
[[en:Neville Alexander]] |
|||
[[es:Neville Alexander]] |
|||
[[pt:Neville Alexander]] |
|||
[[ta:நிவ்விலி அலெக்சாண்டர்]] |
Huidige wysiging sedert 09:24, 22 Mei 2022
Neville Alexander | |
---|---|
Neville Alexander by die Wêreldkonferensie van Afrika-taalwetenskap in Keulen, 18 September 2009 | |
Gebore | Neville Edward Alexander 22 Oktober 1936 |
Sterf | 27 Augustus 2012 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Taalkundige, akademikus |
Bekend vir | Linguapax-prys Mandela se tronkmaat |
Neville Alexander (1936–2012) was 'n Suid-Afrikaanse taalkundige, akademikus en oudstryder teen apartheid.[1] Hy het veeltaligheid bepleit en die ontwikkeling van Suid-Afrika se inheemse tale voorgestaan. In 2008 is hy met die internasionale Linguapax-prys vir sy bydrae tot taalkundige diversiteit en veeltalige onderwys bekroon.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Alexander is op 22 Oktober 1936 in Cradock in die Oos-Kaap, Suid-Afrika gebore. Sy ouers was David James Alexander, 'n timmerman, en Dimbiti Bisho Alexander, 'n skoolonderwyser.[2] Sy moeder se ouma was 'n Ethiopiër wat deur die Britte van slawerny gered is.[3]
Hy word by die Holy Rosary Convent in Cradock geskool en matrikuleer in 1952. Daarna studeer hy ses jaar aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy 'n BA-graad in Duits en Geskiedenis verwerf (1955). Hy voltooi sy Honneurs in Duits 'n jaar later. Daarna doen hy 'n MA in Duits. Sy tesis is oor die Silesiese barokdramaturge Andreas Gryphius en Daniel Caspar von Lohenstein. In 1961 verwerf hy 'n PhD van die Universiteit van Tübingen met 'n verhandeling oor die stylverandering in die dramatiese werk van Gerhart Hauptmann.
Apartheidsjare
[wysig | wysig bron]Teen 1957 was Alexander reeds geradikaliseer en 'n lid van die Cape Peninsula Students' Union, 'n affiliasie van The Non-European Unity Movement of South Africa.[4] Hy het by die African Peoples Democratic Union of Southern Africa (APDUSA) aangesluit wat in 1960 gestig is. Hy is egter in 1961 uit APDUSA geskors en saam met Dulcie September, Ottilie Abrahams en Andreas Shipinga, onder andere, 'n studiegroep van nege lede in Julie 1962, bekend as die Yu Chi Chan-klub (YCCC); Yu Chi Chan is die Chinese naam vir guerrilla-oorlogvoering, wat Mao Zedong gebruik het. Die YCCC het laat in 1962 ontbind en is vervang deur die Nasionale Bevrydingsfront, wat Alexander mede-stigter was in 1963. In 1964 is hy gearresteer en skuldig bevind aan sameswering om sabotasie te pleeg. Hy is vanaf 1964 tot 1974 op Robbeneiland aangehou.[5]
Ná Apartheid
[wysig | wysig bron]In 2008 ontvang Alexander die Linguapax-prys. Die prys word jaarliks sedert 2000 toegeken vir bydraes tot taalkundige diversiteit en veeltalige onderwys. Volgens die sitaat het hy meer as 20 jaar van sy beroepslewe gewy om meertaligheid in 'n post-Apartheid Suid-Afrika te bevorder en het hy een van die groot voorstanders van taalkundige diversiteit geword.[6]
Hy het in 2005 omstrede uitlatings gemaak en onder andere 'n deelnemer van die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch uitgejou met: "Die Afrikaner is 'n lyk. Dis net jy wat nog daaraan glo omdat jy oningelig is."[7]
Hy was ook 'n voorstander vir die herstandaardisering van Afrikaans.
Dood
[wysig | wysig bron]Alexander is op 27 Augustus 2012, op 75-jarige ouderdom, na 'n lang siekbed aan kanker oorlede.[8]
Publikasies
[wysig | wysig bron]Sy boeke sluit in:
- One Azania, One Nation: The National Question in South Africa, 1979, ISBN 978-0-905762-41-8
- An Ordinary Country: Issues in the Transition from Apartheid to Democracy in South Africa, 2003, ISBN 978-1-57181-261-2
- Thoughts on the New South Africa, 2013 (postuum), ISBN 978-1-4314-0586-2
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Struggle vet Alexander dies The New Age, 28 April 2012
- ↑ "SA History – Neville Edward ALEXANDER" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011. Besoek op 21 Februarie 2009.
- ↑ Sandra Rowoldt Shell (25 Augustus 2011). "How an Ethiopian slave became a South African teacher". BBC News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 24 Augustus 2012.
- ↑ "SA History – Dulcie Evonne September". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2009. Besoek op 21 Februarie 2009.
- ↑ "PBS Interview about Mandella" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2018. Besoek op 21 Februarie 2009.
- ↑ "Niamey Blog" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2019. Besoek op 21 Februarie 2009.
- ↑ Die nalatenskap van Neville Alexander Geargiveer 15 Oktober 2012 op Wayback Machine, PRAAG, 29 Augustus 2012 (Skakel nie aktueel!)
- ↑ Notice of death of Neville Alexander
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Lys van publikasies[dooie skakel]
- Lank lewe Neville Alexander!