Enkelvoud Meervoud
  genus     genera, genusse  
(biologie) 'n Taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan.
As daar meer as een spesie in 'n genus is, sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera.
familie
spesie
  Vertalings:   
Engels: genus(en)
Nederlands: geslacht(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor genus.