William Challee (6 April 1904 – 11 Maart 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Desperate (1947) en Five Easy Pieces (1970), en in die televisiereekse Bonanza (1959) en The Wild Wild West (1965).

William Challee
Geboortenaam William John Challe
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1947: Desperate
  • 1970: Five Easy Pieces
  • 1974: Moonchild

Televisiereekse

wysig
  • 1959: Bonanza
  • 1961: The Investigators
  • 1965: The Wild Wild West

Televisierolprente

wysig
  • 1960: Aftermath
  • 1975: Long Way Home

Eksterne skakels

wysig