Touwsberg
Die Touwsberg is 'n klein inselberg van ongeveer 20 km lank in die Klein-Karoo. Net noord van die Touwsberg begin die Swartberg. Daar kom verkeie unieke plante op die berg voor.