The Gabba-krieketveld

Die Brisbane-krieketveld, algemeen bekend as The Gabba,[1][2] is 'n groot sportstadion in Brisbane, die hoofstad van Queensland, Australië. Die bynaam Gabba is afgelei van die voorstad Woolloongabba, waarin dit geleë is.

Brisbane-krieketveld
'n Kriekettoets tussen Australië en Suid-Afrika op die Gabba in November 2012

Bynaam The Gabba
Volle naam The Gabba krieketveld
Ligging Woolloongabba, Queensland, Australië
Koördinate 27°29′9″S 153°2′17″O / 27.48583°S 153.03806°O / -27.48583; 153.03806
Eienaar Queenslandregering
Kapasiteit 42 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1895
Huurders
Australiese nasionale krieketspan, Queensland krieketspan, Brisbane Lions, Brisbane Heat

Die perseel vir die krieketveld is in 1895 uitgesit, en die eerste wedstryd is op 10 Desember 1896 gespeel, tussen Parliament en The Press.[3]

Oor die jare heen het die Gabba atletiek, Australiese voetbal, bofbal, konserte, krieket, fietsry, rugby league, rugby, sokker en perde- en windhondresies aangebied. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan. Die Brisbane-krieketveld sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.

Fotogalery

wysig

Wedstryde

wysig

Krieketwêreldbeker 1992

wysig
Groepfase
29 Februarie 1992

Telkaart
  Wes-Indië
264/8 (50 boulbeurte)
t
  Zimbabwe
189/7 (50 boulbeurte)
Brian Lara 72 (71)
Eddo Brandes 3/45 (10 boulbeurte)
Ali Shah 60* (87)
Winston Benjamin 3/27 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 75 lopies
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Steve Woodward (NZ)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
1 Maart 1992

Telkaart
  Australië
237/9 (50 boulbeurte)
t
  Indië
234 (47 boulbeurte)
Dean Jones 90 (108)
Kapil Dev 3/41 (10 boulbeurte)
Mohammad Azharuddin 93 (102)
Tom Moody 3/56 (9 boulbeurte)
Australië wen met 1 loop (teiken hersien)
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Ian Robinson (Zim)
Speler van die wedstryd: Dean Jones (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Reën onderbreek die spel na 16.2 boulbeurte tydens die Indiese kolfbeurt (45/1). Indië se teiken hersien tot 236 lopies in 47 boulbeurte.
Groepfase
8 Maart 1992

Telkaart
  Suid-Afrika
211/7 (50 boulbeurte)
t
  Pakistan
173/8 (36 boulbeurte)
Andrew Hudson 54 (77)
Imran Khan 2/34 (10 boulbeurte)
Inzamam-ul-Haq 48 (44)
Adrian Kuiper 3/40 (6 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 20 lopies (teiken hersien)
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Andrew Hudson (SA)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Toe Pakistan op 74/2 in 21.3 boulbeurte was, het reën die speel vir 'n uur onderbreek en die teiken is hersien na 194 lopies in 36 boulbeurte. ('n Duckworth-Lewis-berekening volgens die reëls van 2006 sou 'n teiken van 162 lopies gestel het.)

Krieketwêreldbeker 2015

wysig
Groepfase
21 Februarie 2015
13:30 (AEST) (D/N)
Telkaart
t
Wedstryd afgelas sonder dat 'n bal geboul is.
Brisbane-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 4 271
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Billy Bowden (NZ)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • Geen loot nie
  • Wedstryd om 16:42 afgelas weens swaar reën.
Groepfase
25 Februarie 2015
13:30 (AEST) (D/N)
Telkaart
  Verenigde Arabiese Emirate
278/9 (50 boulbeurte)
t
  Ierland
279/8 (49.2 boulbeurte)
Shaiman Anwar 106 (83)
Paul Stirling 2/27 (10 boulbeurte)
Gary Wilson 80 (69)
Amjad Javed 3/60 (10 boulbeurte)
Ierland wen met 2 paaltjies
Brisbane-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 5 249
Skeidsregters: Michael Gough (Eng) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Gary Wilson (Ire)
  • Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
1 Maart 2015
13:30 (AEST) (D/N)
Telkaart
  Pakistan
235/7 (50 boulbeurte)
t
  Zimbabwe
215 (49.4 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 73 (121)
Tendai Chatara 3/35 (10 boulbeurte)
Brendan Taylor 50 (72)
Mohammad Irfan 4/30 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 20 lopies
Brisbane-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 9 847
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Joel Wilson (WI)
Speler van die wedstryd: Wahab Riaz (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.

T20I-wêreldbeker 2022

wysig
Super 12
31 Oktober 2022
18:00 (AEST) (D/N)
Telkaart
  Australië
179/5 (20 boulbeurte)
t
  Ierland
137 (18.1 boulbeurte)
Aaron Finch 63 (44)
Barry McCarthy 3/29 (4 boulbeurte)
Lorcan Tucker 71* (48)
Glenn Maxwell 2/14 (2.1 boulbeurte)
Australië wen met 42 lopies
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 18 869[4]
Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Nitin Menon (Ind)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super 12
1 November 2022
14:00 (AEST)
Telkaart
  Afghanistan
144/8 (20 boulbeurte)
t
  Sri Lanka
148/4 (18.3 boulbeurte)
Rahmanullah Gurbaz 28 (24)
Wanindu Hasaranga 3/13 (4 boulbeurte)
Dhananjaya de Silva 66* (42)
Mujeeb Ur Rahman 2/24 (4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met ses paaltjies
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 22 547[5]
Skeidsregters: Ahsan Raza (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Wanindu Hasaranga (SL)
  • Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super 12
1 November 2022
18:00 (AEST) (D/N)
Telkaart
  Engeland
179/6 (20 boulbeurte)
t
  Nieu-Seeland
159/6 (20 boulbeurte)
Jos Buttler 73 (47)
Lockie Ferguson 2/45 (4 boulbeurte)
Glenn Phillips 62 (36)
Sam Curran 2/26 (4 boulbeurte)
Engeland wen met 20 lopies
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 22 547[6]
Skeidsregters: Nitin Menon (Ind) en Langton Rusere (Zim)
Speler van die wedstryd: Jos Buttler (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super 12
30 Oktober 2022
13:00 (AEST)
Telkaart
  Bangladesj
150/7 (20 boulbeurte)
t
  Zimbabwe
147/8 (20 boulbeurte)
Najmul Hossain Shanto 71 (55)
Blessing Muzarabani 2/13 (2 boulbeurte)
Sean Williams 64 (42)
Taskin Ahmed 3/19 (4 boulbeurte)
Bangladesj wen met drie lopies
The Gabba-krieketveld, Brisbane
Bywoning: 5 520[7]
Skeidsregters: Marais Erasmus (RSA) en Nitin Menon (Ind)
Speler van die wedstryd: Taskin Ahmed (Ban)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.

Verwysings

wysig
  1. (en) Gabba (Brisbane Cricket Ground) – Austadiums. URL besoek op 21 Maart 2018.
  2. (en) "Brisbane Cricket Ground". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2019.
  3. (en) "The Home of CricketArchive". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017. Besoek op 21 Maart 2018.
  4. (en) "T20 World Cup: Australia v Ireland – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
  5. (en) "T20 World Cup: Sri Lanka v Afghanistan – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
  6. (en) "T20 World Cup: England v New Zealand – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
  7. (en) "T20 World Cup: Bangladesh v Zimbabwe – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.

Eksterne skakels

wysig