Suffolk
Suffolk | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Suffolk | |
Hoofstad | Ipswich |
Oppervlakte | 3 798 km² |
Bevolking | 757 000 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 199 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Suffolk |
Administratiewe setel | Ipswich |
ISO 3166-2: | GB-SFK |
Oppervlakte | 3 798 km² |
Bevolking | 757 000 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 199 inw./km² |
Webtuiste | www.suffolk.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Suffolk (uitgespreek /ˈsʌfək/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Ipswich, Felixstowe en Lowestoft.
Suffolk het 'n geskatte bevolking van 757 000 in 2017 gehad, (waarvan 97,2% Blank was) en is dus die 31ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suffolk.
- (en) Amptelike webwerf