Rio Haryanto
Rio Haryanto (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Indonesiese Formule Eenrenjaer. Sy debuutren was die 2016 Australiese Grand Prix vir Manor-Mercedes, maar hy moes ongelukkig weens 'n gebrek aan borgskapfondse na die 2016 Duitse Grand Prix uitsit.[1]
Rio Haryanto | |
---|---|
Geboortedatum | 22 Januarie 1993 |
Geboorteplek | Soerakarta, Sentraal-Java |
Nasionaliteit | Indonesiër |
Aktiewe jare | 2008–2016 |
Motornommer | 88 |
Inskrywings | 12 (12 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 0 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2016 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 0 |
Laaste wen | 0 |
Laaste inskrywing | 2016 Duitse Grand Prix |
Verwysings
wysig- ↑ "Manor F1 team replaces Rio Haryanto with Esteban Ocon" (in Engels). Autosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2017. Besoek op 10 Augustus 2016.