Piombino
munisipaliteit in die Italiaanse
Die stad Piombino is geleë in die Italiaanse streek Toskane, in die provinsie Livorno. Die naam is afgelei van piombo (lood). Dit lê aan die einde van die skiereiland Massoncello, reg teenoor die eiland Elba. Piombino is die belangrikste hawe vir bote na die eiland. Daar is 'n bootverbinding met Portoferraio op Elba en een na Bastia op Korsika.
Piombino | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor Piombino | |
Koördinate: 42°55′00″N 10°32′00″O / 42.91667°N 10.53333°O | |
Land | Italië |
Streek | Toskane |
Provinsie | Livorno |
Regering | |
• Burgemeester | Gianni Anselmi |
Oppervlak | |
• Totaal | 129 km2 (50 vk. myl) |
Hoogte | 21 m (69 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 35 075 |
• Digtheid | 271,9/km2 (704/vk. myl) |
Poskode | 57025 |
Skakelkodes | 0565 |
Webwerf | comune.piombino.li.it |
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Piombino. |