Nsutiet
Nsutiet | |
---|---|
Formule | Mn4+1−xMn2+xO2-2x(OH)2x where x = 0.06-0.07 |
Nickel-Strunz (10) | 4.DB.15c |
Kleur | Dowwe donkergrys |
Hardheid | 6.5-8.5 (Mohs) |
Kristalsisteem | Heksagonaal |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Die mineraal nsutiet is 'n mangaanoksied met 'n chemiese formule: (Mn4+1−xMn2+xO2-2x(OH)2x waar x = 0.06-0.07).[1] Dit word in die meeste groot mangaanafsettings aangetref en is die eerste keer in Nsuta, Ghana, ontdek. Sedertdien is dit wêreldwyd gevind. Nsutiet is 'n dowwe mineraal met 'n hardheid van 6,5-8,5 en 'n gemiddelde relatiewe digtheid van 4,45.[1] Nustiet word gebruik as 'n katode in sink-koolstof batterye, maar sintetiese mangaanoksied is geleidelik besig om dit te vervang.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 http://www.webmineral.com/data/Nsutite.shtml Webmineral data