Nasionale Eerste Liga
Die Nasionale Eerste Liga is die tweede vlak vir sokker in Suid-Afrika na die Premiersokkerliga. Hierdie kompetisie bestaan uit 16 spanne, verdeel oor twee kompetisies (noord en suid). Die wenners van albei kompetisies speel teen mekaar in 'n eindstryd. Die wenner promoveer na die Premiersokkerliga en die verloorder speel teen die nommer 15 van die PSL vir 'n plek in hierdie kompetisie vir die volgende seisoen.
Nasionale Eerste Liga | |
2023–'24 Nasionale Eerste Liga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1996 |
Eienaar | Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie |
Inwydingseisoen | 1996–'97 |
Deelnemende lande | Suid-Afrika |
Aantal spanne | 16 |
Mees onlangse kampioen | Polokwane City FC (2022–'23) |
Verwante kompetisies | Suid-Afrikaanse Beker Premiersokkerliga |
Borg(e) | GladAfrica |
Klubs in 2022–'23
wysigEksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf