Marcia Wallace (1 November 1942 – 25 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teen Witch (1989) en Big Stan (2007), en in die televisiereekse The Bob Newhart Show (1972) en The Simpsons (1989).

Marcia Wallace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcia Karen Wallace
Geboorte 1 November 1942
Sterfte 25 Oktober 2013 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1 (aangenome)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1989: Teen Witch
  • 2004: Forever for Now
  • 2007: Big Stan

Televisiereekse

wysig
  • 1972: The Bob Newhart Show
  • 1977: Hollywood Connection
  • 1989: The Simpsons
  • 2001: That's My Bush!
  • 2002: O2Be

Televisierolprente

wysig
  • 1980: Characters
  • 1990: Body Talk
  • 2006: The Real Match Game Story: Behind the Blanks

Eksterne skakels

wysig