Lulekani
Lulekani is 'n nedersetting buite Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (13 km), Namakgale (10 km), Makhushane en Ga-Mashishimale op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het Lulekani en sy bure Humulani saam 'n bevolking van 40 225 getel.[2]
Lulekani | |
---|---|
Koördinate: 23°50′48″S 30°58′49″O / 23.84667°S 30.98028°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Hoofplek | Phalaborwa |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,61 km2 (2,55 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 14 464 |
• Digtheid | 2 188/km2 (5 670/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.4% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 89.0% |
• Noord-Sotho | 2.8% |
• Sotho | 2.5% |
• Swazi | 1.4% |
• Ander | 4.3% |
Poskode (strate) | 1392 |
Poskode (posbusse) | 1392 |
Skakelkode | 015 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Subplek Lulekani tydens die 2011-sensus.
- ↑ Som van Subplek Lulekani en Subplek Humulani tydens die 2011-sensus.