Laurie Kay
Laurie Kay (sterfdatum 24 April 2013) was 'n Suid-Afrikaanse kommersiële vlieënier. Hy word onthou as die vlieënier wat in 1995 met ’n Boeing 747-straler laag oor Ellispark-stadion gevlieg het voor die Rugbywêreldbeker-eindstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Boeing-waaghals by rugby sterf op lughawe Geargiveer 26 April 2013 op Wayback Machine, Nuus24, 25 April 2013