Kay Hammond
Engelse aktrise (1909-1980)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kay Hammond (18 Februarie 1909 – 4 Mei 1980) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Night in Montmartre (1931), Yes, Madam (1933), Jeannie (1941), en Blithe Spirit (1945).
Kay Hammond | |
Geboortenaam | Dorothy Katherine Standing |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1909 |
Sterfte | 4 Mei 1980 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | John Standing Timothy Leon |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1927–1961 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1931: Night in Montmartre
- 1931: Fascination
- 1931: Out of the Blue
- 1932: The Third String
- 1933: Yes, Madam
- 1933: Britannia of Billingsgate
- 1933: Sleeping Car
- 1933: The Umbrella
- 1934: Bypass to Happiness
- 1936: Two on a Doorstep
- 1941: Jeannie
- 1945: Blithe Spirit
- 1948: Call of the Blood
- 1961: Five Golden Hours
Televisiereekse
wysig- 1955: Points of View
Televisierolprente
wysig- 1953: Henry V
- 1954: Pygmalion
- 1970: A Birthday Gala Tribute Noel Coward