Jonas Savimbi
Jonas Malheiro Savimbi (3 Augustus 1934 – 22 Februarie 2002) was die leier van UNITA, die antikommunistiese organisasie in Angola wat vanaf die sestigs eers teen die Portugese koloniste, en vervolgens vanaf 1975 teen die marxistiese MPLA-regering in die Angolese Burgeroorlog 'n stryd gevoer het. UNITA is tans die tweede grootste politieke party in Angola.
Jonas Savimbi | |
---|---|
Jonas Savimbi in 1989 | |
Geboortedatum | 3 Augustus 1934 |
Geboorteplek | Munhango, Bié-provinsie |
Sterfdatum | 22 Februarie 2002 (67 jaar oud) |
Sterfplek | Lucusse, Moxico-provinsie |
Lojaliteit | 1964–1966 1966–2002 |
Jare in diens | 1964–2002 |
Rang | Generaal |
Eenheid | UNITA |
Veldslae/oorloë | Angolaanse Onafhanklikheidsoorlog Angolese Burgeroorlog |
Savimbi het in 2002 gesterf tydens gevegte met Angolese regeringsmagte.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jonas Savimbi.