Edith Evans
Edith Evans (8 Februarie 1888 – 14 Oktober 1976) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Nun's Story (1959), Tom Jones (1963), The Chalk Garden (1964), en The Whisperers (1967).
Edith Evans | |
Geboortenaam | Edith Mary Evans |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1888 |
Sterfte | 14 Oktober 1976 (op 88) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1910–1976 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Honeymoon for Three
- 1915: A Welsh Singer
- 1949: Woman of Dolwyn
- 1949: The Queen of Spades
- 1959: The Nun's Story
- 1959: Look Back in Anger
- 1963: Tom Jones
- 1964: The Chalk Garden
- 1967: The Whisperers
- 1967: Fitzwilly
- 1969: Sophie's Place
- 1970: Scrooge
- 1973: El caballo torero
- 1974: Craze
- 1976: The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella
Televisiereekse
wysig- 1974: Max
Televisierolprente
wysig- 1947: The Old Ladies
- 1949: The Importance of Being Earnest
- 1961: Time Remembered
- 1961: Time Remembered
- 1963: Farewell to the Vic
- 1968: The New Cinema
- 1969: Red Peppers
- 1970: David Copperfield
- 1970: Upon This Rock
- 1970: A Birthday Gala Tribute Noel Coward