Bennie Osler
Bennie Osler (23 November 1901 - 28 April 1962) was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se sewentiende Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | Benjamin Louwrens Osler | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 23 November 1901 | ||||
Geboorteplek | Aliwal-Noord, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 28 April 1962 (op 60) | ||||
Sterfteplek | Belville, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,73 m | ||||
Massa | 70 kg | ||||
Skool | Rondebosch Boys High | ||||
Universiteit | Universiteit van Kaapstad | ||||
Beroep | Prokureur, boer | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 181 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
UCT, Hamiltons, Villagers | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1924-1933 | Suid-Afrika | 17 | (46) |
Bron
wysig- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
wysig- Bennie Osler by www.genslin.us/bokke
Voorafgegaan deur Phil Mostert |
Springbokkaptein 1931–1933 |
Opgevolg deur Phil Nel |