Armia Krajowa
Armia Krajowa (AK) (die "Tuisleër"), was die oorheersende Poolse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Duits-besette Pole. Dit was gevorm in Februarie 1942 uit die Zwiazek Walki Zbrojnej (Unie vir Gewapende Stryd) en oor die volgende twee jaar het die meeste ander Poolse ondergrondse magte ook by hulle aangesluit. Die AK is in Januarie 1945 ontbind, toe die Poolse gebied grotendeels van Duitse magte ontruim is deur die Sowjetse Rooi Leër.
Met oor die 400,000 lede was Armia Krajowa verreweg die grootste Poolse ondergrondse versettingsbeweging en die wêreld se grootste naas die Partisane van Joegoeslawië. Dit het ook die gewapende vleul van die "Poolse Geheime Staat" ("panstwo podziemne") gevorm.
AK se primêre aktiwiteit was die sabotering van Duitse vervoermiddels op pad na die Oosterse front in die Sowjetunie. AK het ook volskaalse gevegte teen die Duitsers geveg, veral in 1943 en 1944 tydens Operasie Storm.
-
Aleksander Krzyżanowski "Wilk"
-
Enemies: Commanding officer Major Yurii Frolov (Jurij Frolow) (center) with the officers of Russian National Liberation Army (RONA) during Warsaw Uprising. The officer to the right from Yurii Frolov is Ltn. Michalczewski. The soldier, first from the right, seems to belong to Russian Liberation Army (ROA - or POA in cyrillic, see the arm patch). Yurii Frolov will die on August 21 on the corner of Srebrna and Towarowa Street fighting the insurgents.
-
Enemies: SS-Gruppenführer Heinz Reinefarth "Butcher of Wola" (on the left), General of police and Waffen-SS and the Regiment III of Cossacks of Jakub Bondarenko during Warsaw Uprising around Wolska street. Third Regiment of Cossacks contained mix of Cossacks from many regions, and Jakub Bondarenko was commanding 5th Regiment of Kuban Cossack Infantry.
-
Armia Krajowa 11 November 2008