Kanton Aargau

(Aangestuur vanaf Aargau)
Kanton Aargau
Kantonsvlag Kantonswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Aarau
Stigting: 1803
Oppervlakte: 1 403,81 km²
Bevolking: 653 500 (31 Desember 2015)[1]
Bevolkingsdigtheid: 466 inwoners / km²
Buitelanders: 24,2 % (30 September 2015)[2]
Werkloosheidsyfer: 3,4 % (31 Desember 2015)[3]
ISO 3166-2: CH-AG
Amptelike webwerf: www.ag.ch
Kaart

Aargau is 'n kanton in noordelike Switserland met sowat 600 duisend inwoners. 85,7% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Ongeveer 50% is gereformeerd en 50% katoliek. Die hoofstad is Aarau.

Distrikte

wysig

Aargau is onderverdeel in 11 distrikte:

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig