1515
jaar
1515 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1510 | 1511 | 1512 | 1513 | 1514 | ◄ 1515 ► | 1516 | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1515 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1515 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 15de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 25 Januarie – Frans I word koning van Frankryk.
- 14 Februarie – Giulio di Giuliano de' Medici (later Pous Clemens VII) word aartsbiskop van Narbonne.
- 10 September – Pous Leo X stel Thomas Wolsey, aartsbiskop van York, aan as kardinaal.
- 13 en 14 September - Die veldslag by Marignano tussen die Eedgenootskap (Switserland) en die Koning van Frankryk
- 14 Desember – Pous Leo X stel Adrian Gouffier de Boissy, biskop van Coutance, aan as kardinaal.
Geboortes
wysig- 22 September – Anna van Kleef, die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland († 1557)
Sterftes
wysig- Onbekend – Alfonso d' Albuquerque, Portugese seevaarder, soldaat en tweede Portugese onderkoning van Indië (* 1453)