Kannada

Drawidiese taal
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 16:50, 22 April 2012 (Artikel geskep)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Kannada (ಕನ್ನಡ kannaḍa) is 'n Dravidiese taal en word deur 35 miljoen mense in Suidwes-Indië. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Kannada
ಕನ್ನಡ kannaḍa
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 35 miljoen[1]
Taalfamilie: Dravidies
 Suid
  Tamil–Kannada
   Kannada 
Skrifstelsel: Kannada alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Karnataka (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: kn
ISO 639-2: kan
ISO 639-3: kan 
Verspreiding van Kannada

Verwysings

 
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kannada