1901
jaar
1901 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1896 | 1897 | 1898 | 1899 | 1900 | ◄ 1901 ► | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 | 1906 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1901 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 1 Januarie - Nigerië word 'n Britse protektoraat.
- 1 Januarie - Die Franse rugbyspan (Die Hane) speel die eeste keer 'n rugbytoets teen Nieu- Seeland (All Blacks).
- 22 Januarie - Koning Edward VII word Koning van Groot Brittanje,en Keiser van Indië met die dood van sy moeder Koningin Victoria.
- 14 Februarie - Koning Edward VII open die Britse Parlement vir die eerste keer.
- 31 Maart - Brittanje hou 'n sensus.
- 25 April - New York word die eerste staat waar motors nommerplate vereis.
- 9 Mei - Die Austrialise Parlement word die eerste keer geopen in Melbourne.
- 2 Junie - Katsura Taro word die Eerste Minister van Japan.
- 24 Junie - Eerste uitstalling van Pablo Picasso geopen.
- 21 Augustus - Die Cadillac Motor Maatskappy word gestig in Detroit, Michigan, VSA.
- 14 September - Theodore Roosevelt word die president van die Verenigde State van Amerika na die dood van William McKinley.
- 25 September - Die Koninkryk van Ashanti word deur Brittanje geannekseer as deel van die Gouekuskolonie.
- 2 Oktober - Die koninklike britse vloot lansseer die eerste duikboot.
- 9 November - Prins George, die hertog van Cornwall, word die Prins van Wallis en die Graaf van Chester.
Geboortes
- 11 Maart - Leopold III van België.
- 7 Mei - Gary Cooper, akteur († 1961).
- 20 Mei - Max Euwe, wêreldkampioen skaak.
- 5 Junie - Anastasia Romanowa, groothertogin van Rusland. († 16 Julie 1918)
- 24 Junie - Harry Partch, komponis († 1974).
- 4 Augustus - Louis Armstrong, jazz-musikant († 1971).
- 8 September - Hendrik Frensch Verwoerd, Eerste Minister van Suid-Afrika († 6 September 1966).
- 27 Desember - Marlene Dietrich, aktrise († 1992).
Sterftes
- 19 Mei - M.W. Pretorius, President van die Vrystaat en ZAR
- 9 September - Henri de Toulouse-Lautrec, skilder.