Arduino

Weergawe deur RAM (besprekings | bydraes) op 03:07, 20 Junie 2017 (Begin Artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Arduino is 'n maatskappy wat oopbron rekenaar hardeware en sagteware ontwerp en versprei. Die maatskappy spesialiseer in enkelbord mikrobeheerders en mikrobeheerder stelletjies wat daarop gemik is om dit maklik te maak vir nuwelinge om digitale toestelle te bou wat fisiese voorwerpe beheer. Die gewildheid van die maatskappy se produkte is hoofsaaklik te wyte daaran dat die ontwerp van die borde asook die sagteware onder die GNU Algemene Publieke Lisensie versprei word.[1]

Verwysings