Geelrivier
Die Geelrivier (Sjinees: 黃河 / 黄河 Huáng Hé) is ná die Nylrivier, die Amesonerivier en die Jangtse die wêreld se vierde langste rivier. Dit is ook die tweede langste rivier van Sjina en van Asië. Die grootste stede aan die rivier is Lanzhou, Wuhai, Baotou, Kaifeng en Jinan.
黃河 / 黄河 Huáng Hé | |
---|---|
Die Geelrivier. | |
Die stroomgebied van die Geelrivier. | |
Oorsprong | Hoogland van Tibet |
Monding | Golf van Bohai, Geelsee |
Stroomgebied | Volksrepubliek van Sjina |
Lengte | 5 464 km (3 395 myl) |
Oorspronghoogte | 4 500 m (14 800 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 2 571 m/s³ (90 800 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 752 000 km² (290 000 myl²) |
Kaart van die Geelrivier-bekken in Asië.
|