RP-1: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Gebruik: Skakel
 
Lyn 3:
 
== Gebruik ==
RP-1 is 'n brandstof in die eerste-fase hupstootstadium van die Electron, Soyuz, Zenit, Delta I-III, Atlas, Falcon, Antares en Tronador II vuurpyle. Dit het ook die eerste fases van die Energia, Titan I, Saturn I en [[Saturn IB|IB]], en [[Saturn V]] aangedryf. Die Indiese ruimtenavorsingsorganisasie is ook besig om 'n RP-1-aangedrewe enjin vir sy toekomstige vuurpyle te ontwikkel.{{R|isro}}
 
== Ontwikkeling ==