RP-1: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Gebruik en ontwikkeling
Lyn 1:
[[Lêer:Apollo 8 Liftoff.jpg|duimnael|Apollo 8, Saturnus V met 810 700 liter RP-1 en 1 311 100 liter [[Suurstof|vloeibare suurstof]] in die S-IC eerste fase.]]
'''RP-1''' (of '''Rocket Propellant-1''' of '''Refined Petroleum-1''') is 'n hoogs verfynde vorm van [[Paraffien|keroseen]] wat soortgelyk is aan vliegtuig[[brandstof]], en word as [[vuurpyl]]brandstof gebruik. RP-1 verskaf 'n laer spesifieke impuls{{refn|group=Nota|name=A}} as vloeibare waterstof (LH{{sub|2}}),{{refn|group=Nota|name=B}} maar is goedkoper, is stabiel teen [[kamertemperatuur]] en bied 'n laer ontploffingsgevaar. RP-1 is baie digter as LH{{sub|2}}, wat dit 'n hoër energiedigtheid{{refn|group=Nota|name=C}} gee (hoewel sy spesifieke energie{{refn|group=Nota|name=D}} laer is). RP-1 het ook 'n fraksie van die toksisiteit en [[Karsinogeen|karsinogeniese gevare]] van [[hidrasien]], nog 'n kamertemperatuur vloeibare brandstof.
 
== Gebruik ==
Lyn 6:
 
== Ontwikkeling ==
Tydens en onmiddellik na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is [[alkohol]]e (hoofsaaklik [[etanol]], soms [[metanol]]) algemeen gebruik as brandstof vir groot vloeibare stumiddelvuurpyle. Hul hoë hitteafkoeling vanweens verdamping het gehelp dat regeneratief-verkoelde enjins nie smelt nie. Daar is egter erken dat [[koolwaterstof]]brandstowwe enjindoeltreffendheid verhoog, as gevolg van 'n effens hoër digtheid, die gebrek aan 'n [[suurstof]]atoom in die brandstofmolekule, en baie laaglae waterinhoud. Ongeag watter koolwaterstof gekies is, sou dit ook alkohol as koelmiddel moetmoes vervang.
 
Baie vroeë vuurpyle het keroseen verbrand, maar namate brandtyeverbrandingstyd, verbrandingsdoeltreffendheid en verbrandingskamerdruk toegeneem het, het enjinmassas afgeneem, wat tot onhanteerbare enjintemperature gelei het. Rou keroseen wat as koelmiddel gebruik word, is geneig om te dissosieer en te [[Polimeer|polimeriseer]]. Liggewig produkteLiggewigprodukte in die vorm van gasborrels veroorsaak [[kavitasie]], en swaar produkte in die vorm van [[was]]afsettings blokkeer nou verkoelingsgangeverkoelingspype in die enjin. Die gevolglike gebrek aan koelmiddel verhoog temperature verder, en veroorsaak meer polimerisasie wat afbreek versnel. Die siklus eskaleer vinnig totdat 'n enjinwandbreuk of ander meganiese mislukking plaasvind, en dit duur voort selfs wanneer die hele verkoelingsvloeistof uit keroseen bestaan.

In die middel-1950s het vuurpylontwerpers hulle tot die chemici gewend om 'n hittebestande koolwaterstof te formuleer, en RP-1 was die resultaat.
 
Gedurende die 1950s het LOX (vloeibare suurstof) die voorkeur-oksideermiddel geword om saam met RP-1 te gebruik, alhoewel ander [[Oksidasie|oksideer]]middels ook gebruik is.{{R|Sutton}}