4 Desember: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Sterftes: Verbeter |
→Gebeure: verbeter |
||
Lyn 11:
* [[1791]] – ''[[The Observer]]'', die eerste [[Sondag]][[koerant]], verskyn vir die eerste keer.
* [[1829]] – Die ''satigebruik'', 'n [[Hindu]] begrafnisgebruik waarvolgens 'n weduwee haarself lewend op haar man se brandstapel offer, word deur lord [[William Bentinck]] in [[Verenigde Koninkryk|Britse]] [[Indië]] verban.
* [[1893]] – Die [[Shangani-patrollie]] word deur die [[Matabeles]] uitgewis.
* [[1977]] – Die [[president]] van die [[Sentraal-Afrikaanse Republiek]] laat hom kroon as [[Jean-Bédel Bokassa|keiser Bokassa I]].
* [[1981]] – [[Ciskei]] word 'n onafhanklike [[tuisland]].
|