Woordspeling: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
+skakel
Lyn 37:
 
=== Letterkunde ===
Nie-humoristiese woordspelings was en is 'n standaard- poëtiese instrument in die letterkunde. Woordspelings en ander vorme van speel met woorde is gebruik deur baie bekende skrywers, soos Alexander Pope,<ref name="Nichol2015">Nichol, Donald W, red. (30 November 2015).</ref> [[James Joyce]],<ref name="MenandNewYorker2012">Menand, Louis (2 Julie 2012).</ref> [[Vladimir Nabokov]],<ref name="HitchensAtlantic2005">[[Christopher Hitchens|Hitchens, Christopher]] (1 Desember 2005).</ref> Robert Bloch,<ref name="ZinnaCasebook">Zinna, Eduardo (2013).</ref> [[Lewis Carroll]],<ref name="AppletonSmithsonian2015">Appleton, Andrea (23 Julie 2015).</ref> John Donne<ref name="KaveneyGuardian2012">Kaveney, Roz (2 Julie 2012).</ref> en [[William Shakespeare]], wat na raming meer as 3 000 woordspelings in sy dramas gebruik het.<ref name="ColbyryEG">Colbyry, Thomas.</ref>
 
Hier is 'n voorbeeld uit [[William Shakespeare|Shakespeare]] se ''Richard III'':