Woordspeling: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
Lyn 84:
In [[Japan]] was "graphomania" 'n soort woordspeling.<ref>[https://books.google.com/books?id=nCJwEDzyxNgC&pg=PA463&dq=%22ancient+japan%22++puns&hl=en&ei=ftJzTbG2HMqUtweqyaDwCg&sa=X&oi=book_result&ct=result&resnum=2&sqi=2&ved=0CDUQ6AEwAQ#v=onepage&q=pun&f=false The Cambridge History of Japan: Ancient Japan] Delmer M. Brown, John Whitney Hall, Cambridge University Press, 1993 – 650 bladsye, bl. 463</ref>
 
In [[Tamil]] is "Sledai" die woord wat woordspeling beteken waar 'n woord twee verskilendeverskillende betekenisse het. Dit word ook as 'n poësiestyl in antieke Tamil-letterkunde geklassifiseer. Net so is "Sleva" die ooreenstemmende woord in die [[Telugu|Teloegoe]]-taal, en is een van talle poësiestyle in die Teloegoe-letterkunde.
 
== Verwysings ==