Datavleg (Internet): Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Alias (besprekings | bydraes)
taal, verwyder effens verouderde sienings
Alias (besprekings | bydraes)
k spelling
Lyn 7:
Hierdie tipe dienste is besig om 'n toenemend gewilde verskynsel op die web te word. Datavleg se gewildheid word toegeskryf aan interaktiewe gebruikersdeelname en die unieke samevoeging van derdepartydata.
 
'n Rigiede beskrywing en definisie van datavleg is nie op hierdie stadium moontlik nie aangesien dit 'n dinamiese en vinnig ontwikkelende veld verteenwoordig. Die oorsprong van die term in [[Engels]] (''mashup'') gee ook insig in die agtergrond van dié term. Dit word geleen van pop-musiek waar 'n ''mashup'' beskou word as 'n nuwe liedjie wat geskep word deur die vermenging van vokale en instrumentele snitte van twee verskillende liedjies (gewoonlik ook van verskillende musiekgenres). Soos die vervlegte liedjies, word datavleg daargestel deur die inoverendeinnoverende samestelling van inhoud (gewoonlik van nie verwante data), saamgestel vir menslike (eerder as rekenaar-) verbruik.
 
== Datavleggenres ==