1848: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→‎Gebeure: Verbeter
→‎Gebeure: Verbeter
Lyn 6:
* [[12 Julie]] – Andries Pretorius gaan [[Winburg]] binne met 'n groot gewapende mag.
* [[22 Julie]] – Harry Smith verklaar [[Andries Pretorius]] tot rebel.
* [[29 Augustus]] – Die [[Slag van Boomplaats]] vind plaas.
* [[3 November]] – 'n Veranderde [[Nederland|Hollandse]] grondwet word geproklameer. Die koninklike mag word beperk.
* [[24 November]] – [[Pous Pius IX]] vlug uit [[Rome]] na Gaeta.