26 Januarie: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Gebeure: Skakels |
No edit summary |
||
(48 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{JanuarieKalender}}
'''26 Januarie''' is die 26ste dag van die jaar in die [[Gregoriaanse kalender]]. Daar volg nog 339 dae in die res van die jaar (340 in [[skrikkeljaar|skrikkeljare]]).
== Gebeure ==
<!-- Die konvensie is om teenwoordige tyd te gebruik -->
* [[1560]]
* [[1564]]
* [[1653]] – Switserse Boereoorlog: Die begin van die Switserse Boereoorlog. Die boere van die Entlebuch-vallei kom in opstand teen verhoogde belastings van die stad [[Bern]].
* [[1700]] – ’n [[Aardbewing]] van 9 op die [[Richterskaal]] vind langs die Amerikaanse [[Stille Oseaan]]kus plaas soos getuig uit [[Japan]]nese [[tsoenami]]rekords.
* [[1788]] – Die [[Britse Vloot|Britse Eerste Vloot]], gelei deur Kaptein [[Arthur Phillip]], land by Sydney Cove net buite die hedendaagse [[Sydney]] om die eerste permanente Europese vesting in [[Australië]] te vestig.
* [[1837]] – [[Michigan]] word die 26ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[1862]] – Tydens die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] skei [[Louisiana]] van die [[VSA|Unie]] af. Federale troepe verower die stad [[New Orleans]] op [[25 April]].
* [[1905]] – Ontdekking van die wêreld se grootste diamant, die [[Cullinan-diamant]], naby [[Pretoria]] in die Premiermyn.
* [[1950]] – President Rajendra Prasad volg Rajaji die laaste Goewerneur-Generaal van [[Indië]] op as staatshoof en Opperbevelvoerder van die Indiese gewapende magte.
* [[1962]] – Bouwerk begin aan die [[Pretoriase Kunsmuseum]] in [[Arcadia, Pretoria|Arcadia]], [[Pretoria]].
* 1962 – [[Ranger 3]], 'n onbemande [[ruimtetuig]], word lanseer.
* [[1983]] – Lotus 1-2-3, ’n gewilde sigbladprogram word vir die eerste keer vrygestel.
== Geboortes ==
<!-- Gebruik (†
* [[
* [[1863]] – [[Samuel Cronwright]], boer, politikus, eggenoot van die skrywer [[Olive Schreiner]] († [[1936]]).
* [[1867]] – Ds. [[Paul Nel]], leraar van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en moderator van die [[Transvaal]]se Kerk († [[1943]]).
* [[1880]] – [[Douglas MacArthur]], 'n generaal in die [[Amerikaanse Weermag]] († [[1964]]).
* [[1902]] – [[Menno ter Braak]], Nederlandse modernistiese skrywer († [[1940]]).
* [[1925]] – [[Paul Newman]], Amerikaanse akteur († [[2008]]).
* [[1942]] – [[De Villiers Lamprecht]], atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n [[droommyl]] af te lê.
* [[1943]] – [[Soad Hosny]], Egiptiese aktrise († [[2001]]).
* [[1956]] – [[Leon van Wyk]], [[Suid-Afrikaanse]] politikus en voormalige [[Demokratiese Alliansie|DA]]-[[burgemeester]] van [[George Plaaslike Munisipaliteit|George]].
* [[1960]] – [[Ulf Bengtsson]], Sweedse mans-tafeltennisspeler († [[2019]]).
* [[1971]] – [[Aygün Kazımova]], [[Azerbeidjan]]se sangeres en aktrise.
* [[1990]] – [[Sergio Pérez]], [[Meksikaanse]] [[Formule Een]]renjaer.
== Sterftes ==
<!-- Gebruik (
* [[1795]] – [[Johann Christoph Friedrich Bach]], Duitse komponis (* [[1732]]).
* [[1823]] – [[Edward Jenner]], Britse dokter wat 'n [[entstof]] teen [[pokke]] ontwikkel het (* [[1749]]).
* [[1990]] – [[Johannes du Plessis Scholtz]], Suid-Afrikaanse skrywer, taalhistorikus en kunsversamelaar (* [[1900]]).
* [[2007]] – [[David Rattray]], Suid-Afrikaanse historikus (* [[1958]]).
* [[2017]] – [[Barbara Hale]], Amerikaanse aktrise (* [[1922]]).
* [[2020]] – [[Santu Mofokeng]], Suid-Afrikaanse fotograaf (* [[1956]]).
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==
* [[Australië]]
* [[Indië]] – Herdenk die dag waarop die land 'n republiek geword het.
----
{{
[[Kategorie:Januarie]]
|