1901: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Geboortes: Verbeter |
→Geboortes: * 14 Maart – Sid Atkinson, Suid-Afrikaanse atleet († 1977). |
||
(47 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{jare|beeld=Queen Victoria (1819-1901), Carl Rudolph Sohn, 1883.jpg|teks=Koningin Victoria, oorlede 22 Januarie}}<!--Jammer, maar ek het Lizzie van Zyl se grillerige foto verwyder...Aliwal2012-->
Die '''jaar 1901''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Dinsdag]] begin het. Dit was die 1ste jaar van die [[20ste eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* [[1 Januarie]] – Die [[Britse Ryk|Britse kolonies]] [[Nieu-Suid-Wallis]], [[Queensland]], [[Suid-Australië]], [[Tasmanië]], [[Victoria (Australië)|Victoria]] en [[Wes-Australië]] stig die [[Australië|Australiese Gemenebes]] met [[Canberra]] as hoofstad.
* 1 Januarie – Die [[Franse nasionale rugbyspan|Franse rugbyspan]] speel die eerste keer ’n rugbytoets teen [[Nieu-Seelandse nasionale rugbyspan|Nieu- Seeland]].
* 1 Januarie –
* [[22 Januarie]] – Koning [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk|Edward VII]] word Koning van Groot-Brittanje, en Keiser van [[Indië]] met die dood van sy moeder [[Koningin Victoria]].
* [[10 Februarie]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Genl. [[Christiaan de Wet]] val die [[Kaapkolonie]] by Zanddrif naby [[Philippolis]] binne.
Line 14 ⟶ 13:
* [[25 April]] – [[New York]] word die eerste staat wat vereis dat motors nommerplate moet kry.
* [[9 Mei]] – Die Australiese Parlement word vir die eerste keer in [[Melbourne]] geopen.
* [[29 Mei]] – Tweede Vryheidsoorlog: Die [[Slag van Vlakfontein]] vind plaas.
* [[2 Junie]] – Katsura Taro word die Eerste Minister van [[Japan]].
* [[24 Junie]] – Eerste uitstalling van [[Pablo Picasso]] geopen.
* [[21 Augustus]] – Die Cadillac Motor Maatskappy word gestig in [[Detroit]], [[Michigan]], [[VSA]].
* [[14 September]] – [[Theodore Roosevelt]] word die [[President van die Verenigde State|president]] van die Verenigde State van Amerika na die dood van [[William McKinley]].
* [[
* 17 September – Tweede Vryheidsoorlog: [[Slag van Bloedrivierpoort]], Natal. Genl. [[Generaal Louis Botha|Louis Botha]] oorrompel die ''Mounted Infantry'' onder beheer van Luitenant-Kolonel H de la P Gough.
* [[25 September]] – Die Koninkryk van Ashanti word deur [[Verenigde Koninkryk|Brittanje]] geannekseer as deel van die Gouekuskolonie.
* [[2 Oktober]] – Die [[Britse Vloot]] laat hul eerste [[duikboot]] te water.
* [[9 November]] – Prins George, die hertog van Cornwall, word Prins van [[Wallis]] en die Graaf van Chester.
* [[12 Desember]] – [[Guglielmo Marconi]] ontvang die eerste trans-[[Atlantiese Oseaan|Atlantiese]] [[radio]]sein, vanaf Poldhu Radiostasie in [[Cornwall]], [[Engeland]] na [[St. John's, Newfoundland en Labrador|St. John's]], [[Newfoundland]].
* [[20 Desember]] – In [[Stockholm]] word die eerste [[Nobelprys]] toegeken.
== Geboortes ==
* ''Onbekend'' – [[Harry Lawrence]], [[Suid-Afrikaanse]] [[politikus]] († [[1973]]).
* [[14 Januarie]] – [[Alfred Tarski]], Poolse wiskundige en logikus († [[1983]]).
* [[16 Januarie]] – [[Fulgencio Batista]], [[Kuba]]anse [[president]] en [[diktator]] († [[1973]]).
* [[1 Februarie]] – [[Clark Gable]], Amerikaanse akteur († [[1960]]).
* [[
* [[25 Februarie]] – [[Zeppo Marx]], Amerikaanse komediant en akteur († [[1979]]).
* [[28 Februarie]] – [[Linus Pauling]], Amerikaanse [[chemikus]], [[biochemikus]], [[chemiese ingenieur]] en [[Nobelprys vir Chemie|Nobelpryswenner]] († [[1994]]).
* [[14 Maart]] – [[Sid Atkinson]], [[Suid-Afrikaanse]] [[atleet]] († [[1977]]).
* [[27 Maart]] – [[Eisaku Satō]], Japannese Premier († [[1975]]).
* [[13 April]] – [[Jacques Lacan]], Franse [[psigoanalise|psigoanalis]] († [[1981]]).
* [[29 April]] – [[Hirohito]], Japannese [[keiser]] († [[1989]]).
* [[7 Mei]] – [[Gary Cooper]], Amerikaanse akteur († [[1961]]).
* [[
* [[20 Mei]] – [[Max Euwe]], Nederlandse [[skaak]]speler († [[1961]]).
* [[29 Mei]] – [[Wolfgang Schmieder]], Duitse bibliotekaris en musiekkundige († [[1990]]).
* [[6 Junie]] – [[Sukarno]], president van [[Indonesië]] († [[1970]]).
* [[9 Junie]] – [[M.D.C. de Wet Nel]], [[Suid-Afrikaanse]] [[politikus]] († [[1984]]).
* [[16 Junie]] [<small>[[Ou Styl en Nuwe Styl datums|O.S.]] 5 Junie</small>] – [[Anastasia Nikolajewna van Rusland]] († [[1918]]).
* [[22 Junie]] – [[Eitemal]], Afrikaanse skrywer, digter, redenaar en vertaler († [[1984]]).
* [[24 Junie]] –
* [[29 Junie]] – [[Nelson Eddy]], Amerikaanse sanger en akteur († [[1967]]).
* [[9 Julie]] – [[Barbara Cartland]], Britse skryfster († [[2000]]).
* [[31 Julie]] – [[Jean Dubuffet]], Franse skilder en beeldhouer († [[1985]]).
* [[4 Augustus]] – [[Louis Armstrong]], Amerikaanse [[jazz]]trompetspeler en sanger († [[1971]]).
* [[8 September]] – [[Hendrik Verwoerd]], Nederlandsgebore akademikus, politikus en staatsman, [[Eerste Minister van Suid-Afrika]] († [[1966]]).
* [[
* [[
* [[7 Oktober]] – [[Wollie Bronkhorst]], argitek van kerkgeboue, sendinghospitale, weeshuise en ouetehuise. († [[1970]]).
* [[22 Oktober]] – [[Lulu Latsky]], eerste vrou in Suid-Afrika wat 'n doktorsgraad in [[Wetenskap]] verwerf († [[1980]]).
* [[26 Oktober]] – [[Herman Auerbach]], [[Pole|Poolse]] wiskundige († [[1942]]).
* [[3 November]] – [[Leopold III van België]], koning van [[België]] († [[1983]]).
* [[22 November]] – [[Joaquín Rodrigo]], Spaanse komponis († [[1999]]).
* [[23 November]] – [[Bennie Osler]], Suid-Afrika se sewentiende [[Springbokkaptein]] († [[1962]]).
* [[5 Desember]] – [[Walt Disney]], animeerder, sketskunstenaar († [[1966]]).
* [[8 Desember]] – [[F.W. Boonzaier]], Afrikaanse [[drama]]turg († [[1963]]).
* [[16 Desember]] – [[Margaret Mead]], Amerikaanse antropoloog († [[1978]]).
* [[27 Desember]] – [[Marlene Dietrich]], Duits-Amerikaanse aktrise († [[1992]]).
Line 45 ⟶ 73:
* [[9 Mei]] – [[Lizzie van Zyl]], slagoffer van die [[Verskroeideaardebeleid]] (* [[1894]]).
* [[19 Mei]] – [[M.W. Pretorius]], Transvaalse en Vrystaatse staatsman, President van die [[Oranje-Vrystaat]] en [[ZAR]] (* [[1819]]).
* [[20 Julie]] – [[Gezina Kruger]], tweede vrou van pres. [[Paul Kruger]] (* [[1831]]).
* [[9 September]] – [[Henri de Toulouse-Lautrec]], Franse skilder (* [[1864]]).
* [[14 September]] – [[William McKinley]], Amerikaanse staatsman en 25ste [[President van die Verenigde State]] (* [[1843]]).
* [[13 Oktober]] – [[Jan Lambrecht Domien Sleeckx]], [[Vlaminge|Vlaamse]] [[skrywer]] (* [[1818]]).
[[Kategorie:1901| ]]
[[Kategorie:20ste eeu]]
|