Liter: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Martinvl (besprekings | bydraes)
Gebruik kursief skrif vir "Conférence Générale des Poids et Mesures"
k →‎Bronne: skakel
 
(17 wysigings tussenin deur 9 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
[[Lêer:CubeLitre.svg|thumbduimnael|200px|Die liter is 'n maateenheid van [[volume]] wat gelyk aan 'n [[kubus]] met kante van 10&nbsp;[[Meter|cm]]]]Die '''liter''' is 'n maateenheid wat gelyk is aan 1&nbsp;dm<sup>3</sup> (een kubieke desimeter, waar een desimeter gelyk is aan 10&nbsp;cm). Dit is ook gelyk aan 1&nbsp;000&nbsp;cm<sup>3</sup> of 10<sup>-3</sup>&nbsp;m<sup>3</sup>. Die liter is 'n eenheid wat in die [[SI-stelsel|Internasionale Stelsel van Eenhede]] gebruik word. Die naam "liter" is afgelei van die pre-[[Franse Rewolusie|Rewolusionêre]] Franse eenheid, die ''litron''. In 1793 was die liter deur die [[Franse Rewolusie|Franse Rewolusionêre]] regeeringregering as 1&nbsp;000&nbsp;cm<sup>3</sup> gedefineergedefinieer. Terselvde tydTerselfdertyd is die [[kilogram]] gedefineergedefinieer alsoas die gewig van 1&nbsp;000&nbsp;cm<sup>3</sup> by die [[vriespunt]] van ys.<ref name=18germ_3>{{cite web |url=http://www.metrodiff.org/cmsms/index.php?page=18_germinal_an_3 |title=Décret relatif aux poids et aux mesures. 18 germinal an 3 (7 avril 1795) |trans-title=Besluit rakende mate en gewigte: 18 Germinal Jaar III (7 April 1795) |publisher=Association Métrodiff |work=Le systeme metrique decimal |access-date=7 Februarie 2011 |language=Frans |archive-url=https://web.archive.org/web/20180624010402/http://www.metrodiff.org/cmsms/index.php?page=18_germinal_an_3 |archive-date=24 Junie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> In 1799 is die ''Kilogramme des Archives'' vervaardig. Dit was gebaseer op 1&nbsp;000&nbsp;cm<sup>3</sup> water by sy grootste digtheid, dit wil sê 4&nbsp;°C.<ref>''[http://www.sizes.com/units/kilogram.htm History of the kilogram]''</ref>
|url = http://www.metrodiff.org/cmsms/index.php?page=18_germinal_an_3
|title = Décret relatif aux poids et aux mesures. 18 germinal an 3 (7 avril 1795)
|language = Frans
|trans_title = Besluit rakende mate en gewigte: 18 Germinal Jaar III (7 April 1795)
|publisher = Association Métrodiff
|work = Le systeme metrique decimal
|accessdate = 2011-02-07}}</ref> In 1799 was die ''Kilogramme des Archives'' vervaardig. Dit was gebaseer op 1&nbsp;000&nbsp;cm<sup>3</sup> water by sy grootste digheid, dit wil sê 4&nbsp;°C.<ref>''[http://www.sizes.com/units/kilogram.htm History of the kilogram]''</ref>
 
[[Lêer:Masskrug.jpg|thumbduimnael|leftlinks|[[Maß|Maßkrüge]]krüge ''(1-litreliter bierbeker)'' geduurendegedurende die 2006 [[Oktoberfest]] in DuislandDuitsland]]
Die CGPM beveel aan dat die naam "liter" nie gebruik word om die resultate van hoë-akkuraatheid volumemates aan te gee nie. Een rede vir hierdie besluit is dat enige SI-eenhede se name 'n een-tot-een ooreenkoms moet hê met die gelykstaande dimensies wat wat in terme van die SI-basiseenhede uitgedruk word; i.e. 'n SI-naam vir 'n eenheid van volume sou na die kubieke meter moes verwys. Uniek in die SI is die liter twee simbole toegeken: die kleinletter asook die hoofletter Romeinse letter [[L]] — d.i. "l" en "L". Die kleinletter word algemeen gebruik, tensy daar 'n risiko bestaan dat dit met die numeriese "1" verwar sou kon word.
 
Die liter is in die verlede anders gedefinieer. In [[1901]] het die Derde ''Conférence Générale des Poids et Mesures'' ([[CGPM]]; Frans, "Algemene Konferensie oor Gewigte en Mates") dit vasgestel as die volume wat deur 1&nbsp;kg suiwer water beslaan word teen die temperatuur by die stof se maksimum digtheid (ongeveer 4&nbsp;°C) en by een atmosferiese druk. Die huidige definisie, wat in [[1964]] aanvaar was, is dieselvde as die oorspronklikke definisie, namens dat dit aan die [[meter]] gebaseer is. Die liter soos dit in 1901 gedefinieer is, sou dieselfde volume as 1,000028 hedendaagse liters opneem. Moderne metroloë skryf die verskil toe aan die foutiewe gebruik van 'n kilogramstandaard wat ongeveer 28&nbsp;mg swaarder was as die internasionale kilogramprototipe.
 
Die huidige definisie, wat in [[1964]] aanvaar was, is dieselfde as die oorspronklike definisie: die liter is in presiese verhouding met die [[meter]] gedefinieer en is sinoniem met die [[kubieke desimeter]], d.i. 1 liter is presies 1 dm<sup>3</sup>.<ref>{{cite web|url=http://ts.nist.gov/WeightsAndMeasures/Publications/appxc.cfm#4e |title=NIST, 2000 |publisher=Ts.nist.gov |accessdate=2012-04-26 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20111210164956/http://ts.nist.gov/weightsandmeasures/publications/appxc.cfm |archivedate=10 December 2011 |df= }}</ref>
==Bronne==
*"Litre", Microsoft(R) ''Encarta(R) 99-Ensiklopedie''. (c) 1993-1998 Microsoft-korporasie. Alle regte voorbehou.
 
Die liter soos dit in 1901 gedefinieer is, sou dieselfde volume as 1,000028 hedendaagse liters opneem. Moderne metroloë skryf die verskil toe aan die foutiewe gebruik van 'n kilogramstandaard wat ongeveer 28&nbsp;mg swaarder was as die internasionale kilogramprototipe.
==Verwysings==
 
== Bronne ==
* "Litre", Microsoft(R) ''[[Encarta]](R) 99-Ensiklopedie''. (c) 1993-19981993–1998 Microsoft-korporasie. Alle regte voorbehou.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Litre}}
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Maateenhede]]