4 Desember: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Gebeure: Verbeter
Gebeure: gebruik teenwoordige tyd
 
(29 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4:
 
== Gebeure ==
* [[963]] – Keiser Otto I laat [[Pous Johannes XII]] afsetafsit en vervang deur [[Pous Leo VIII]].
* [[1154]] – [[Pous Adrianus IV]] volg [[Pous Anastasius IV]] op.
* [[1563]] – [[Pous Pius IV]] sluit die konsilie van Trente af.
* [[1604]] – [[Maffeo Barberini]] (later [[Pous Urbanus VIII]]) word pouslike legaat in [[Frankryk]].
* [[1639]] – [[Jeremiah Horrocks]] neem die die eerste [[VenusVenusoorgang]]oorgang waar.
* [[1791]] – ''[[The Observer]]'', die eerste [[Sondag]][[koerant]] ooit, verskyn vir die eerste keer.
* [[1829]] – Die ''satigebruik'', 'n [[Hindu]] begrafnisgebruik waarvolgens 'n weduwee haarself lewendiglewend op haar man se brandstapel offer, word deur [[Lordlord William Bentinck]] in [[Verenigde Koninkryk|Britse]] [[Brits-Indië]] verban.
* [[1893]] – Die [[Shangani-patrollie]] word deur die [[Matabeles]] uitgewis.
* [[1977]] – Die [[president]] van die [[Sentraal-Afrikaanse Republiek]] laat hom kroon as [[Jean-Bédel Bokassa|keiser Bokassa I]].
* [[1981]] – [[Ciskei]] word 'n onafhanklike [[tuisland]].
* [[2014]] – [[Chad le Clos]] stel 'n nuwe wêreldrekord daarop in die 100m100 m vlinderslag in 'n tyd van 48.,44 sekondes tydens die kortbad-wêreldbyeenkoms in [[Doha]].
* [[2015]] – President [[Xi Jinping]] van die [[Volksrepubliek China]] beloof in sy openingstoespraak by die [[Forum vir China-Afrika-Samewerking]] (FOCAC) spitsberaad, 'n bedrag van {{nowrap|VS$ 60 miljard}} oor 'n tydperk van drie jaar in lenings en bystand aan die [[Afrika]]-kontinent, wat [[Afrika-China verhoudinge]] versterk.
 
== Geboortes ==
* [[1868]] – [[Richard Roland Holst]], Nederlandse beeldende kunstenaar († [[1938]]).
* [[1877]] – [[Morris Alexander]], lid van die Suid-Afrikaanse Volksraad vir [[Kaapstad-Kasteel (kiesafdeling)|Kaapstad-Kasteel]] († [[1946]]).
* [[1875]] – [[Rainer Maria Rilke]], Oostenrykse digter († [[1926]]).
* [[1877]] – [[Morris Alexander]], lid van die Suid-Afrikaanse VolksraadVolksraadslid vir [[Kaapstad-Kasteel (kiesafdeling)|Kaapstad-Kasteel]] († [[1946]]).
* [[1881]] – [[Erwin von Witzleben]], Duitse generale veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog († [[1944]]).
* [[1892]] – [[Francisco Franco]], Spaanse militêre leier wat [[Spanje]] van [[1939]] tot sy dood as 'n [[diktator]] regeer het († [[1975]]).
* [[1898]] – [[Maly Delschaft]], Duitse aktrise († [[1995]]).
* [[1932]] – [[Roh Tae-woo]], Suid-Koreaanse politikus; president 1988-1993 († [[2021]]).
* [[1934]] – [[Victor French]], Amerikaanse akteur († [[1989]]).
* [[1936]] – [[Joe Nhlanhla]], Suid-Afrikaanse ANC-[[politikus]] († [[2008]]).
* [[1936]] – [[Donnelly Rhodes]], Amerikaanse akteur († [[2018]]).
* [[1949]] – [[Jeff Bridges]], Amerikaanse [[akteur]], [[sanger]] en vervaardiger.
* [[1951]] – [[Patricia Wettig]], Kanadese aktrise.
* [[1962]] – [[Alexander Litvinenko]], voormalige [[FSB]]-lid sterf in [[Londen]] na vermoedelike vergiftiging met [[polonium|polonium-210]] († [[2006]]).
* [[1964]] – [[Marisa Tomei]], Amerikaanse aktrise.
* [[1973]] – [[Tyra Banks]], Amerikaanse aktrise en fotomodel.
* [[1984]] – [[Lauren London]], Amerikaanse aktrise.
 
== Sterftes ==
* [[1131]] – [[Omar Khayyam]], Persiese digter, wiskundige, sterrekundige (* [[1048]]).
* [[771]] – Karloman.
* [[1334]] – [[Pous Johannes XXII]], die 196ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* [[1249]]).
* [[1642]] – [[Kardinaal de Richelieu|Armand Jean du Plessis de Richelieu]], Franse kardinaal en staatsman (* [[1585]]).
* [[1679]] – [[Thomas Hobbes]], Engelse filisoof (* [[1588]]).
* [[1798]] – [[Luigi Galvani]], Italiaanse natuurkundige (* [[1737]]).
* [[1850]] – [[William Sturgeon]], Britse natuurkundige en uitvinder (* [[1783]]).
* [[1893]] – [[Allan Wilson (majoor)|Allan Wilson]], Rhodesiese soldaat (* [[1856]]).
* [[1899]] – [[Johannes Jacobus Kotzé|Dr. J.J. Kotzé]], leraar van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] (* [[1835]]).
* [[1910]] – [[Johann Heinrich Ferdinand Parow]], [[Kaapprovinsie|Kaap]]se eiendomsmagnaat (* [[1833]]).
* [[1932]] – [[Gustav Meyrink]], Oostenrykse skrywer (* [[1868]]).
* [[1933]] – [[Stefan George]], Duitse digter (* [[1868]]).
* [[1951]] – [[Harry Allen]], Amerikaanse akteur (* [[1883]]).
* [[1975]] – [[Hannah Arendt]], [[Jood]]s-[[VSA|Amerikaanse]] politieke teoretikus van [[Duitsland|Duitse]] afkoms. (* [[1906]]).
* [[20011976]] – [[MarikeBenjamin de KlerkBritten]], eersteBritse vrou van die voormalige [[Staatspresident van Suid-Afrika]], [[F.W. de Klerk]]komponis (* [[19371913]]).
* [[1990]] – [[Edward Binns]], Amerikaanse akteur (* [[1916]]).
* [[1993]] – [[Frank Zappa]], Amerikaanse rockmusikant en komponis (* [[1940]]).
* [[2015]] – [[Robert Loggia]], Amerikaanse akteur en regisseur (* [[1930]]).
* [[2019]] – [[Ockie Oosthuizen]], Springbokrugbyspeler (* [[1955]]).
 
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==