Swartberge: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
Sjabloon
 
(21 wysigings tussenin deur 12 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{coordKoördinate|33|22|00|S|22|21|15|EO|displayaansig=titletitel|regionstreek:ZA_type:landmark_source:dewikiZA}}
[[ImageLêer:Swartberg.jpg|thumbduimnael|SwartbergSwartberge naby [[Oudtshoorn]], nadat dit in Julie gekapokkapok het.]]
Die '''Swartberge''' is 'n lang [[berg]]reeks wat deel uitmaak van die [[Kaapse Plooigordel]]. Dit loop oorwegend van oos na wes, en vorm die noordgrens van die halfdroë gebied bekend as die [[Klein-Karoo]]. Noord van die reeks lê etlike kleiner plooiings van die Plooigordel – die [[Elandsberg (Swartberge)|Elandsberg]], Rooirant, [[Aasvoëlberg]], [[Gamkasberg]] ensomeer – wat die suidgrens vorm van 'n ander semi-droë gebied, die [[Koup]] van die suidwestelike [[Karoo|Groot-Karoo]]. Die gedeelte wes van Die Poort in die [[Gouritsrivier]], insluitend die [[Seweweekspoort]], staan as die '''Klein-Swartberge''' bekend, terwyl die langer deel oos van die Gouritsrivier as die '''Groot-Swartberge''' bekend staan. Daar is etlike kleiner berge en heuwels in Suid-Afrika, veral in die Kaapprovinsies, wat as "Swartberg" bekend staan.
Die '''Swartberg''' is deel van 'n bergreeks wat rogweg vanaf oos na wes langs die noordelike grens van die semi-droë gebied wat die [[Klein Karoo]] genoem word, voorkom. Noord van die reeks lê die ander semi-droë gebied in [[Suid-Afrika]], die [[Groot Karoo]].
 
==Passe en deurgange==
Daar is heelwat passe deur die Swartbergreeks, die bekendste is heel moontlik die [[Swartbergpas]] wat te vinde is tussen [[Oudtshoorn]] in die suide en [[Prins Albert]] in die noorde. Die pas in nie geteer nie en kan ontoeganklik word as dit gereën het, maar dit bied asemrowende uitsigte oor die [[Klein Karoo]] en die [[Groot Karoo]] in die noorde. Die plantsoorte wat langs die pas voorkom is besonder interessant, siende dat honderde verskillende spesies in die Swartberg aangetref word. Die klipwerk wat van die pas se prentjiemooi haarnaald draaie ondersteun is ook fasineerend.
[[Lêer:RoadThroughMeiringspoort.jpg|duimnael|Pad deur [[Meiringspoort]]]]
Daar is heelwat passe deur die Swartbergreeks, en die bekendste is heel moontlikbesmoontlik die [[Swartbergpas]]. watDit teis vinde isgeleë tussen [[Oudtshoorn]] in die suide en [[Prins Albert]] in die noorde. Die pas inis nie geteer nie en kan ontoeganklik word as dit gereënge[[reën]] het, maar dit bied asemrowende uitsigte oor die [[Klein-Karoo Karoo]]suidwaarts en die [[GrootKoup Karoo]] inna die noorde. Die plantsoorte wat langs die pas voorkom is besonder interessant, siende dat honderde verskillende spesies[[spesie]]s inhier die Swartberg aangetref wordgedy. Die klipwerk wat enige van die pas se prentjiemooi haarnaald draaiehaarnaalddraaie ondersteun is ook fasineerendfassinerend.
 
Oos van die Swartbergpas, verskaf die [[Meiringspoort]] geteerde toegang deur die SwartbergSwartberge, al langs 'n [[rivier]] af. Die Meiringspoortpas strek noord tot in die dorpie [[De Rust]]. Dié pas bied skouspelagtige klipformasies al langs die roete. Daar vind ook jaarliks 'n halfmaraton oor die pas plaas, wat in De Rust eindig, deur die pas plaas.
 
BaieGroot dele van die SwartbergSwartberge isword deelbewaar vanas 'n [[UNESCO]] -[[Wêrelderfenisterreinwêrelderfenisterrein]].
 
Die [[Gamkaskloof]] (ook bekend as '"Die Hel'"), 'n geïsoleerde vallei van omtrent 20 kilometer lank en 'n maksimum van 600 meter wyd is tussen die Swartberge en Gamkasberg geleë. Die vallei word aan die westekant deur Die Poort in die SwartbergeGouritsrivier deursny.
 
== Die Tweetwee reekse Reekse==
 
Die meestekruin van die SwartbergSwartberge is merendeels oor die 20002 000 m hoog, wat dit die hoogste bergreeks in die [[Wes-Kaap]] en die Kaapse Plooigordel maak. Dit is ook een van die langste bergreekse -aangesien dit strekoor sowat 230 km vanaf suid, van [[Laingsburg]] af in die weste, tot tussen [[Willowmore]] en [[Uniondale]] in die ooste, strek.
 
EintlikDie Swartberge bestaan die Swartberg uit twee verskillendeonderskeibare, maar tog byna aaneenlopende bergreekse, naamlik die Klein Swartberg-Swartberge en die Groot Swartberg-Swartberge. Ironies genoeg is die Klein Swartberg-Swartberge (die reeks wat meer wes geleë is) die hoër reeks uitvan die twee, reeksealhoewel korter. Die Plooigordel en provinsie se hoogste piek, die [[Seweweekspoortpiek]], watmet 2325'n mhoogte hoogvan is2 325 m, is ook deel vanin die Klein-Swartbergereeks Swartbergreeksgeleë. Die bekende [[Towerkop]] toring bo [[Ladismith]] in die Klein -Karoo dorpie van Ladismith uit mettot 'n hoogte van 22402 240 m. Die piek kry sy naam vanafvan sy gespleetegesplete toppunt, wat, volgens die legende, deur 'n towerspreuk en 'n daaropvolgende weerligstraal oopgekloof is. Die [[Seweweekspoort]] gaanloop deur die Klein Swartberg-Swartberge.
 
Die Groot Swartberg-Swartberge meer na die oostekant, en die grens tussen die twee reekse is dieDie kloof,Poort. watDit loop reg deur die bergreeks loop,en watis deur die [[GouritzrivierGouritsrivier]] veroorsaak worduitgekerf. Hierdie oostelike gedeelte van die reeks, die Groot-Swartberge, is byna net so hoog soosas die Klein-Swartberge. SwartbergTierberg, met die'n piek [[Tierberg]]van (21322 132 m hoog), asis hier die hoogste punt. inNet diebuite reeks. Hierdie berge[[Oudtshoorn]] is bevat ook die [[Kangogrotte]], die bekendste grotte in [[Suid-Afrika]], wataan netdie buitevoet [[Oudtshoorn]]van die Swartberge geleë is.
 
== Galery ==
<center>
<gallery mode="packed" heights="140">
ImageLêer:SwartbergP1020155.JPG|Die SwartbergGroot-Swartberge naby Oudtshoorn
ImageLêer:SwartbergP1020181Swartberg_Pass_01.JPGjpg|Deel van die Swartbergpas
ImageLêer:SwartbergP1020186.JPG|Uitsig vanafvan die Paspas af
ImageLêer:SwartbergPICT3193.JPG|Klipformasies
</gallery>
</center>
 
==Bronne Vertaalnota ==
*Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is {{en-vertaal van| diepl Engelse= Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/w/index.php?oldid=248658405 "Swartberg"].}}
{{Sjabloon:Bergreekse van die Kaapse Plooigordel}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:BergeBergreekse vanin Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
 
[[de:Swartberge]]
[[en:Swartberg]]
[[fr:Swartberg]]
[[nl:Swartberge]]
[[no:Swartbergfjellene]]
[[pl:Góry Czarne (RPA)]]
[[sv:Swartberg]]