Pous Johannes XXII: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k r2.7.2) (robot Verander: yo:Pópù Jòhánù 22k
→‎Pontifikaat: ek glo nadien is nie 'n Afrikaanse woord nie. Die skrywer het 'n hoë kennis van Nederlands, waaruit hierdie woord moontlik oorgekom het. Ek kan natuurlik verkeerd wees, in welke geval my verskoning!
 
(16 wysigings tussenin deur 11 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Johannes XXII
|beeld=[[ImageLêer: John22.jpg|200px]]
|wapen=[[ImageLêer:C o a GiovanniJohannes XXII.svg|150px]]
|geboortenaam=Jacques Duèze
|termyn_begin=[[7 Augustus]] [[1316]]
|termyn_einde=[[4 Desember]] [[1334]]
|voorganger=[[Pous Clemens V |Clemens V]]
|opvolger=[[Pous Benedictus XII|Benedictus XII]]
|geboortedatum= [[1249]]
Lyn 13:
|sterfteplek=[[Avignon]], [[Frankryk]]
|ander=Johannes
}}
'''Johannes XXII''' was die 196ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] en die tweede pous wat in [[Avignon]] gebly het van [[1316]] tot [[1334]]. Hy is een van die min pouse wat van kettery beskuldig is.
 
'''Johannes XXII''' was die 196ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] en die tweede pous wat in [[Avignon]] gebly het van [[1316]] tot [[1334]]. Hy is een van die min pouse wat van kettery beskuldig is.
==Biografie==
 
== Biografie ==
'''Pous Johannes XXII''' is gebore as '''Jacques Duèze''' (ook '''Jacobus Arnoldi Deuza''' of d’Osa of d’Euze) in [[1249]] in [[Cahors]], [[Frankryk]]. Op [[7 Augustus]] [[1316]] volg hy [[Pous Clemens V]] op en word gekroon op [[5 September]] [[1316]] in [[Lyon]]. Hy neem sy intrek in [[Avignon]] op [[2 Oktober]] [[1316]] en regeer tot sy dood op [[4 Desember]] [[1334]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Benedictus XII]].
Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.
 
=== Die pouslike familie ===
'''Pous Johannes XXII''' is die seun van Arnaud Duèze en Hélène de Bérail, gegoede burgers van Cahors, ‘n'n dorp wat sy bestaan maak uit handel en bankwese. Behalwe Jacques het hulle nog die volgende kinders en nageslag gehad:
* Pierre, konsul van Cahors wat twee kinders gehad het nl.
** Arnaud, burggraaf van Caraman en getroud met Marguerite de l’Isle
** Aigline, vrou van Hugues de Castelnau-Bretenoux
* Hugette, vrou van Guilhem de Trian, burger van Cahors
* Marie, vrou van Pierre de Via, wat drie kinders gehad het nl.
** Jacques de Via, kardinaal
** Arnaud de Via, kardinaal
** Pierre
* Nog ‘n'n dogter met die getroude van Jean, wat een seun gehad het nl.
** Gancelme de Jean, kardinaal.
 
== Vroeë loopbaan ==
Jacques Duèze is opgelei deur die Dominikane in Cahors en het regte gestudeer in Montpelliers en teologie in [[Parys]]. Hy gee klas in [[Toulouse]] en word aangestel as aartspriester van Cahors, kanunnik van Saint-Front in Périgeux, aartspriester van Sarlat en deken van Puy. Hy word klerk van Karel II van Anjou en maak deel uit van die gevolg van Sint Louis van Anjou in Toulouse. Hy word biskop van Fréjus in [[1300]] en word opgeroep deur Karel II van Anjou, koning van [[Napels]] om kanselier van die Provence te word in [[1308]]. Hy word biskop van Avignon op [[18 Maart]] [[1310]] en [[Pous Clemens V]] maak hom kardinaal-biskop van Porto op [[23 Desember]] [[1312]].
 
== Pontifikaat ==
Na ‘n'n [[sedis vacatio]] van meer as twee jaar word '''Pous Johannes XXII'''<ref>John XXII. (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica</ref> op [[7 Augustus]] [[1316]] verkies as ‘n'n kompromie tussen die Italianers en die Franse met die steun van Philip V, koning van Frankryk en Robert I, koning van [[Napels]].
 
Sy voorganger [[Pous Clemens V]] het die pouslike hof na [[Avignon]] verskuif en Johannes besluit om daar te bly. Hy versterk die Franse invloed in die kurie aansienlik deur onder andere van sy familielede as kardinaal aan te stel. Hy reorganiseer ook die werking van die kurie en ontneem die kanunnike van die katedrale die reg om biskoppe aan te stel.
 
'''Pous Johannes XXII'''<ref>Kirsch, J.P. (1910). Pope John XXII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Januarie 30, 2009 by: http://www.newadvent.org/cathen/08431a.htm</ref> meng sterk in in die voortslepende verdeeldheid binne die orde van die Minderbroeders (Franciskaners). Hy kies kant vir die “konvensioneles” teen die “spiritualiste”. Die spiritualiste verkondig absolute armoede en beskou selfs die opslaan van kos as sonde. ‘n'n Klein aantal hardnekkige spiritualiste onder wie Jean Barrani, Dieudonné Michaëlis, Guilhem Sancton en Pons Rocha van Narbonne het voor die Inkwisisie verskyn en is op [[7 Mei]] [[1318]] op die brandstapel in Accoules tereggestel.
 
Die dissidente Minderbroeders het hulle aangesluit by hertog Lodewyk van Beiere, ‘n'n vyand van die pous. Op [[28 September]] [[1322]] verslaan Lodewyk sy teenstander Frederik die Skone van Oostenryk in die slag van Mühldorf. Die pous spreek die ban uit oor Lodewyk weens sy anti-pouslike gedrag op [[23 Maart]] [[1323]]. Lodewyk roep ‘n'n algemene konsilie saam (die Sachsenhausen vergadering [[22 Mei]] [[1324]]) en beskuldig die pous van kettery oor sy standpunt teen die “spiritualiste”. Die hertog kry die steun van die dissidente Minderbroeders en van Marsilius van Padua. Marsilius was van mening dat die oordeel van ‘n'n algemene konsilie bo die van die pous staan. Lodewyk trek [[Rome]] binne in [[1328]] en met die hulp van die Colonna familie word hy tot keiser gekroon. Drie maande nadienlater op [[14 April]] [[1328]] (Brittanica gee 18 April) vaardig hy ‘n'n edik uit waarin Jacques van Cahors as pous afgeset word en laat [[Teenpous Nicolaas V]] (Pietro Rainalducci), een van die “spiritualiste”, verkies. Nicolaas word gekroon op [[22 Mei]] [[1328]] in die Sint Pieterskerk. Toe Lodewyk in [[1329]] uit Rome terugtrek verloor Nicolaas sy steun. Nicolaas reis na Avignon en onderwerp hom aan Pous Johannes op [[25 Augustus]] [[1329]].
 
Pous Johannes XXII het nuwe bisdomme gestig in Indië, Iran en Armenië. Hy verklaar [[Thomas van Aquino]] heilig op [[18 Julie]] [[1323]]. Hy verbied die musikale stroming Ars Nova in die kerkmusiek en veroordeel die leerstellings van [[Meester Eckhart]] op Sondag [[27 Maart]] [[1329]] in die [[Pouslike bul|bul]] “In Agro Dominico”.
 
Die pous het in die jare [[1331]] tot [[1332]] ‘n'n paar twyfelagtige uitsprake gemaak. Hy het beweer dat die heiliges na hulle dood moet wag tot die Laaste Oordeel voordat hulle in die hemel kom en dat sondaars ook nie voor die tyd verdoem sou wees. Die sienings is veroordeel op [[19 Desember]] [[1333]] deur ‘n'n vergadering van teoloë aan die Universiteit van Parys en onder andere deur [[William Ockham]] aangegryp om die pous te laat afset. Op sy sterfbed het die pous egter die sienings herroep op [[3 Desember]] [[1334]].
 
Op [[14 Maart]] [[1319]] stig Johannes met die bul “Ad ea ex quibus” die Portugese orde van die Ridders van Christus. Hy gee ook die besittings van die [[Tempeliers]] in Portugal aan die nuwe orde.
 
== Bulle en Ensiklieke ==
* [[14 Maart]] [[1319]] - Ad ea ex quibus – Bul wat die Portugese orde van die Ridders van Christus instel.
* [[12 November]] [[1323]] - Quum inter nonnullos - Teen die kettery van die Fransciskane se “spiritualiste” oor absolute armoede.
* [[10 November]] [[1324]] - Quia Quorundam - Verduideliking van die bul oor absolute armoede.
* [[27 Maart]] [[1329]] - In Agro Dominico – Veroordeling van die leerstellings van Meester Eckhart.
* [[2 Desember]] [[1333]] - Summa providit altitudo consilii - Bul oor die Universiteit van Salamanca en sy katedraal.
 
==Bibliografie==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0300091656.
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 0500017980.
* Mollat, Guillaume (1963). “The Popes at Avignon”. Thomas Nelson and Sons.
* Nold, Patrick (2003) . “Pope John XXII and his Franciscan Cardinal: Bertrand de la Tour and the Apostolic Poverty Controvesy”, Oxford.
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope John XXII}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/08431a.htm}}
* {{CF|http://www.catholic-forum.com/saints/pope0196.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/j/Johannes_XXII.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp194.htm#T1}}
* {{Bulle|http://www.papalencyclicals.net/John22/index.htm}}
{{Commons|Ioannes XXII}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Johannes XXII|Nederlandse]], [[:en:Pope John XXII|Engelse]], [[:de:Johannes XXII.|Duitse]] en [[:fr:Jean XXII|Franse]] wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=Bertrand V Comarque}}
Line 91 ⟶ 92:
{{pouse}}
{{teenpouse}}
[[Kategorie: Pouse|Johannes XXII]]
 
{{Normdata}}
[[be:Ян XXII, Папа Рымскі]]
 
[[bg:Йоан XXII]]
[[Kategorie:Geboortes in 1244]]
[[br:Yann XXII]]
[[caKategorie:JoanPouse|Johannes XXII]]
[[Kategorie:Sterftes in 1334]]
[[cs:Jan XXII.]]
[[de:Johannes XXII.]]
[[en:Pope John XXII]]
[[eo:Johano la 22-a]]
[[es:Juan XXII]]
[[et:Johannes XXII]]
[[eu:Joan XXII.a]]
[[fa:ژان بیست‌ودوم]]
[[fi:Johannes XXII]]
[[fr:Jean XXII]]
[[gl:Xoán XXII, papa]]
[[he:יוחנן העשרים ושניים]]
[[hr:Ivan XXII.]]
[[hu:XXII. János pápa]]
[[id:Paus Yohanes XXII]]
[[ilo:Papa Juan XXII]]
[[io:Iohannes 22ma]]
[[it:Papa Giovanni XXII]]
[[ja:ヨハネス22世 (ローマ教皇)]]
[[jv:Paus Yohanes XXII]]
[[ka:იოანე XXII]]
[[ko:교황 요한 22세]]
[[la:Ioannes XXII]]
[[lt:Jonas XXII]]
[[lv:Jānis XXII]]
[[mk:Папа Јован XXII]]
[[nl:Paus Johannes XXII]]
[[no:Johannes XXII]]
[[oc:Joan XXII]]
[[pl:Jan XXII]]
[[pt:Papa João XXII]]
[[ro:Papa Ioan al XXII-lea]]
[[ru:Иоанн XXII]]
[[sk:Ján XXII.]]
[[sv:Johannes XXII]]
[[sw:Papa Yohane XXII]]
[[th:สมเด็จพระสันตะปาปาจอห์นที่ 22]]
[[tl:Juan XXII]]
[[tr:XXII. Yuhannes]]
[[uk:Іван XXII]]
[[vi:Giáo hoàng Gioan XXII]]
[[war:Papa Juan XXII]]
[[yo:Pópù Jòhánù 22k]]
[[zh:若望二十二世]]