Jamie Bell: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Voyageur (besprekings | bydraes)
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5
(13 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 7:
| Alias =
| Geboortedatum = [[14 Maart]] [[1986]]
| Geboorteplek = Billingham, Stockton on Tees
{{vlag|Verenigde Koninkryk}}
| Nasionaliteit = Engels
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = Akteur
| Noemenswaardige rolprente = ''Billy Elliot''
''King Kong''
''Jumper''
''The Eagle''
''Jane Eyre''
''The Adventures of Tintin''
| Webwerf =
| imdb = 0068260
'''Jamie Bell''' is 'n [[Engeland|Engelse]] akteur wat reeds as tiener internasionale bekendheid met Mervin Burgess se rolprent ''Billy Elliot'' (2000) verwerf het. Bell woon tans in Chelsea, [[Londen]] en [[New York Stad|New York]].
== Privaat lewe ==
Bell is in [[Billingham]], [[County Durham]]Cleveland, [[Noord-Engeland]] gebore. Hy is saam met sy ouer suster Kathryn in 'n enkelouergesin grootgemaak nadat sy pa, John Bell, 'n gereedskapmaker, sy vrou en dogter nog voor Jamie se geboorte verlaat het. Sy ma, Eileen (gebore Matfin), is net soos sy grootmoeder, tannie en suster 'n bekwame danseres, 'n aanleg wat Jamie oorgeërf het en waarmee hy op die ouderdom van dertien internasionale bekendheid sou verwerf nadat hy uit 2 000 seuns vir die rol van ''Billy Elliot'' gekies is. Jamie vertolk in dié film 'n tienerseun wat sy werkersklas-pa en ouer broer ontstel deur 'n balletopleiding te begin.
Jamie, wat al vroeg in dans belang begin stel het en deur sy ouer suster vir die eerste keer na balletlesse saamgeneem is toe hy ses jaar oud was, het as tienerseun besluit om 'n loopbaan as akteur te volg. In [[1998]] het hy met die toneelstuk ''Bugsy Malone'' in Londen gedebuteer.
Reël 27 ⟶ 28:
''Billy Elliot'' het aanklank by kritici en internasionale gehore gevind. Die rolprent is vir drie ''[[Oscar|Academy Awards (Oscars)]]'' genomineer en het tussen [[2000]] en [[2002]] altesaam 48 internasionale filmpryse gewen. Bell het later opgemerk dat die regisseur Stephen Daldry vir hom tydens die skietwerk aan die rolprent 'n soort substituut-pa was. Sy eie pa het hom ná die sukses van ''Billy Elliot'' in 'n personderhoud geluk gewens, maar besluit om nie 'n persoonlike verhouding af te dwing nie. Die twee het tot dusver nooit ontmoet nie.
Bell het sedert 2005 met die Amerikaanse aktrise Evan Rachel Wood uitgegaan nadat hy saam met haar in die musiek-video vir ''Green Day'' se lied ''Wake Me Up When September Ends'' opgetree het.<ref>[{{Cite web |url=http://www.people.com/people/article/0,,20559954,00.html |title=Liz Raftery: ''Evan Rachel Wood and Jamie Bell: Engaged?'' In: ''www.people.com'', 9 Januarie 2012] |access-date=14 Maart 2013 |archive-date= 1 Junie 2013 |archive-url=https://web.archive.org/web/20130601190146/http://www.people.com/people/article/0%2C%2C20559954%2C00.html |url-status=dead }}</ref> In 2006 het die twee hul verhouding verbreek.<ref>[http://www.usmagazine.com/celebrity-news/news/evan-rachel-wood-engaged-to-jamie-bell-see-her-ring-201291 ''Evan Rachel Wood Engaged to Jamie Bell – See Her Ring!'' In: ''www.usmagazine.com'', 9 Januarie 2012]</ref> Vyf jaar later, in die somer van 2011, het Bell en Wood hul verhouding hervat.<ref>[{{Cite web |url=http://www.torontosun.com/2011/07/01/wood-bell-rekindle-romance |title=''Wood, Bell rekindle romance''. In: ''www.torontosun.com'', 1 Julie 2011] |access-date=14 Maart 2013 |archive-date= 1 Desember 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20121201141632/http://www.torontosun.com/2011/07/01/wood-bell-rekindle-romance |url-status=dead }}</ref> Die paar is op 30 Oktober 2012 in 'n klein plegtigheid getrou. Uit die huwelik is in 2013 'n seun gebore. In Mei 2014 het Wood se bestuurder vermeld dat die egpaar vervreem van mekaar geraak het en gaan skei. Hulle sal egter vriende bly en hul seun saam grootmaak.<ref>[http://www.huffingtonpost.de/2014/05/28/evan-rachel-wood-jamie-bell-trennung_n_5406142.html?utm_hp_ref=germany&ir=Germany ''The Huffington Post, 28 Mei 2014: Ehe-Aus! Evan Rachel Wood und Jamie Bell sind getrennt'']</ref>
== Loopbaan ==
Reël 39 ⟶ 40:
== Filmografie ==
[[Lêer:Jamie Bell cropped.jpg|duimnael|200px|Jamie Bell in 2007]]
===Film===
{| class="wikitable sortable"
Lyn 104:
| 2011
| ''[[The Eagle (2011 film)|The Eagle]]''
| Esca<ref>{{cite news |url=http://www.timesonline.co.uk/tol/news/uk/scotland/article6736860.ece |title=Kevin Macdonald will bring to film pre-Celtic clash of the cultures |author=Magnus Linklater |work=[[The Times]] |date=3 AugustAugustus 2009 |accessdate=25 AugustAugustus 2009 |location=LondonLonden}}{{subscription required}}(slegs vir intekenaars)</ref>
| [[Kevin Macdonald (director)|Kevin Macdonald]]
Lyn 158:
== Verwysings ==
* 2000: Billy Elliot
{{Verwysings}}
* 2002: Deathwatch
* 2002: Nicholas Nickleby
* 2004: Undertow
* 2005: Dear Wendy
* 2005: The Chumscrubber
* 2005: King Kong
* 2006: Flags of Our Fathers
* 2007: Hallam Foe
* 2008: Jumper
* 2008: Defiance
* 2011: The Eagle
* 2011: Jane Eyre
* 2011: The Adventures of Tintin
* 2011: Retreat
* 2012: Man on a Ledge
* 2012: Filth
* 2013: Snow Piercer
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Jamie Bell}}
{{clear}}
{{National Board of Review Award vir beste deurbraakvertoning}}
== Verwysings ==
{{verwysingsNormdata}}
{{DEFAULTSORT:Bell, Jamie}}
[[Kategorie:Engelse akteurs]]
[[Kategorie:Geboortes in 1986]]
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu]]