Ludwig von Mises: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Xqbot (besprekings | bydraes)
→‎Verwysings: Defaultsort
 
(7 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:Ludwig von Mises.jpg|thumb|Ludwig von Mises]]
| naam = Ludwig von Mises
| beeld = Ludwig von Mises.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif =
| geboortenaam = Ludwig Heinrich Edler von Mises
| geboortedatum = [[29 September]] [[1881]]
| geboorteplek = [[Lwif|Lemberg]], [[Oostenryk-Hongarye]] (tans Lwif, [[Oekraïne]])
| sterftedatum = {{SDEO|1881|9|29|1973|10|10}}
| sterfteplek = [[New York Stad]], [[Verenigde State]]
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Oostenryk}}<br />{{vlagland|Verenigde State}}
| vakgebied =
| werkplek = Universiteit van Wene (1919–1934)<br />Institut Universitaire des Hautes Études Internationales, Genève, Switserland (1934–1940)<br />New York Universiteit (1945–1969)
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir =
| beïnvloed deur = Böhm-Bawerk, Menger, Turgot
| invloed op = Anderson, Block, Hayek, Hazlitt, Huerta de Soto, Kirzner, Paul, Peterson, Raico, Reisman, Rockwell, Rothbard, Salerno, Schiff, Schutz, Sennholz, Spitznagel, Woods
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Ludwig von Mises''' (Geb.* [[29 September,]] [[1881]]&dagger; [[10 Oktober,]] [[1973]]) was 'n Oostenryks[[Oostenryk]]s gebore Amerikaanse [[ekonoom]], [[geskiedenis|geskiedkundige]], [[filosofie|filosoof]], skrywer en [[klassieke liberaal]] wat 'n beduidende invloed op die moderne [[Libertynisme|Libertynse]] beweging en die [[Oostenrykse Leerskool]] gehad het.
 
== Bydraes op die Gebied van Ekonomie ==
[[ImageLêer:MisesLibrary.jpg|rightduimnael|framelinks|Mises in sy biblioteek]]
Mises het vele lesings gelewer en heelwat geskryf oor die onderwerp van [[klassieke liberalisme]] en word gesien as een van die vroeëre leiers van die [[Oostenrykse Leerskool]] in ekonomiese wetenskap.<ref>Murray Rothbard, 'n leiersfiguur in die Oostenrykse Leerskool het byvoorbeeld geskryf dat, "Mises duidelik die uitstaande vaandeldraer van die Oostenrykse tradisie was." ''Ludwig von Mises: Scholar, Creator, Hero'', die Ludwig von Mises Instituut, 1988, bl. 25.</ref> In sy verhandeling oor ekonomie getiteld, ''[[Human Action]]'', het Mises [[praxeologie]] (Die studie van menslike handelinge) bekend gestel as 'n meer algemeen konsepsuele grondslag vir die studie van die menslike wetenskappe en bevind dat ekonomiese wette slegs afgelei kon word deur middel van [[metodologiese indiwidualisme]] (studie van sosiale verskynsels aan die hand van die indiwidue se motiverings) en daarmee het hy [[positivisme]] en [[materialisme]] as 'n grondslag vir sosiale wetenskappe verwerp. Vele van sy werke, insluitende ''Human Action'', het gewentel rondom twee ekonomiese temas:
 
# [[monetêre ekonomie]] en [[inflasie]];
# die verskil tussen regeringsbeheerde ekonomieë en [[vrye mark|vrye markte]]te.
 
Mises se argument was dat geld in aanvraag was as gevolg van die nut daarvan in die aankoop van goedere, en nie vir die eie ontwil daarvan nie en dat enige ongegronde uitbreiding van skuld sakesiklusse tot gevolg het. Sy ander beduidende argument was dat [[sosialisme]] noodwendig ekonomies sal misluk vanweë die [[[ekonomiese berekeningsprobleem]]]{{ndash}} dat dit onmoontlik sal wees vir 'n sosialistiese regering om die ekonomiese berekeninge te doen om 'n komplekse ekonomie te organiseer. Mises het geredeneer dat daar sonder 'n markekonomie daar geen funksionele [[prysstelsel]] kon bestaan nie. Hy het 'n prysstelsel as noodsaaklik beskou vir rasionele, doeltreffende en produktiewe aanwending van kapitaalgoedere. Hy het geredeneer dat waar privaateienaarskap sou ontbreek, daar nie 'n wisselkoers of koste vir kapitaalgoedere kon bestaan nie en daar gevolglik nie 'n geldprys of ruilvoorwaardes kan ontstaan nie. Sonder die geldprys sou die vergelyking van die koste van vervaardiging en inkomste nie kon plaasvind nie en daarom sou die aanwending van kapitaalgoedere in die vervaardiging van gebruikersgoedere nie doeltreffend wees nie. In 'n sosialistiese samelewing word kapitaal nie aangewend vir die mees doeltreffende doeleinde nie maar eerder op grond van die goeddunke of teorieë van 'n sosialistiese beplanner sonder die steun van 'n geldelike prys sein as maatstaf van die winsgewendheid daarvan.
[[Image:MisesLibrary.jpg|right|frame|Mises in sy biblioteek]]

Mises het dus tot die gevolgtrekking gekom dat sosialisme noodwendig sal misluk, aangesien die vraag vir goedere nie sonder pryse vasgestel kan word nie. Daarom sou sosialisme, aldus Mises, noodwendig lei tot die kroniese vermorsing van kapitaalgoedere aangesien die aansporing tot produksie en die behoud van kapitaal min sal wees. Volgens hom sou die monopolisering onder dwang van kapitaalgoedere in 'n disfunksionele staat, met slegs die interpersoonlike waardevastelling (demokratiese produksie) van die gebruikswaardes, lei tot ontoereikende ekonomiese berekening en sou daarom nie geskik wees vir die doeltreffende aanwending van kapitaal nie.
Line 23 ⟶ 51:
* ''Human Action'' (1949)
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie}}
{{verwysings}}
{{Verwysings}}
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:von Mises, Ludwig}}
[[Kategorie:Amerikaanse filosowe]]
[[Kategorie:Oostenrykse filosowe]]
[[Kategorie:Libertynisme]]
[[Kategorie:Geboortes in 1881]]
 
[[Kategorie:Sterftes in 1973]]
[[ar:لودفيج فون ميزس]]
[[bg:Лудвиг фон Мизес]]
[[ca:Ludwig von Mises]]
[[cs:Ludwig von Mises]]
[[da:Ludwig von Mises]]
[[de:Ludwig von Mises]]
[[el:Λούντβιχ φον Μίζες]]
[[en:Ludwig von Mises]]
[[eo:Ludwig von Mises]]
[[es:Ludwig von Mises]]
[[et:Ludwig von Mises]]
[[fa:لودویگ فن میزس]]
[[fi:Ludwig von Mises]]
[[fr:Ludwig von Mises]]
[[gl:Ludwig von Mises]]
[[he:לודוויג פון מיזס]]
[[hu:Ludwig von Mises]]
[[is:Ludwig von Mises]]
[[it:Ludwig von Mises]]
[[ja:ルートヴィヒ・フォン・ミーゼス]]
[[ka:ლუდვიგ ფონ მიზესი]]
[[kk:Людвиг фон Мизес]]
[[ko:루트비히 폰 미제스]]
[[la:Ludovicus von Mises]]
[[lt:Ludwig von Mises]]
[[nl:Ludwig von Mises]]
[[nn:Ludwig von Mises]]
[[no:Ludwig von Mises]]
[[pl:Ludwig von Mises]]
[[pt:Ludwig von Mises]]
[[ro:Ludwig von Mises]]
[[ru:Мизес, Людвиг фон]]
[[sah:Лудвиг фон Мизес]]
[[simple:Ludwig von Mises]]
[[sk:Ludwig von Mises]]
[[sv:Ludwig von Mises]]
[[ta:லுட்விக் வான் மீசசு]]
[[tr:Ludwig von Mises]]
[[uk:Людвіг фон Мізес]]
[[zh:路德維希·馮·米塞斯]]
[[zh-min-nan:Ludwig von Mises]]