Kubele: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
 
kNo edit summary
 
(7 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
[[Beeld:Cybele Getty Villa 57.AA.19.jpg|thumbduimnael|200px|KibeleKubele op haar troon, met ’n [[leeu]] en muurkroon. Romeinse marmerbeeld, c. 50 n.C. (Getty-museum, [[Kalifornië]].)]]
 
'''KibeleKubele''' ([[Frigië|Frigies]]: ''Matar Kubileya/Kubeleya'', dalk "Bergmoeder"; [[Grieks]]: Κύβελις, ''Kybelis'') is ’n [[Anatolië|Anatoliese]] moedergodin; sy kon ’n moontlike voorganger gehad het in die vroegste [[Neolitikum]] by Çatalhöyük, waar standbeelde van oorgewig vroue, wat soms sit, ontdek is. Sy is [[Frigië]] se enigste bekende godin en was waarskynlik ’n staatsgodheid.
 
== In Griekeland ==
Haar kultus is deur Griekse koloniste van [[Klein-Asië]] aanvaar en aangepas en het omstreeks die [[6de eeu v.C.]] na die Griekse vasteland en sy westelike kolonies versprei.
 
KibeleKubele het in [[Griekeland]] ’n gemengde ontvangs gehad. Sy is gedeeltelik vereenselwig met aspekte van die aardgodin [[Gaia (mitologie)|Gaia]], haar [[Minoïese beskawing|Minoïese]] eweknie, [[Rhea (mitologie)|RheaRea]], en die godin van oeste, [[Demeter]]. Sommige stadstate soos [[Athene]] het haar as ’n beskermer beskou, maar haar mees gevierde Griekse rites het haar uitgebeeld as ’n eksotiese, geheime buitelandse godin wat in ’n strydwa ry wat deur ’n [[leeu]] getrek word, vergesel van wilde [[musiek]], [[wyn]] en ’n wanordelike, ekstatiese gevolg. Iets wat uniek in die [[Griekse mitologie]] was, was haar priesterorde van bedelende [[eunug]]s.<ref>{{cite book | first=Lynn E. | last=Roller | date=1999 | title=In Search of God the Mother: The Cult of Anatolian Cybele| chapter=The Mother Goddess in Greece | url=https://books.google.com/books?isbn=0520919688 | publisher=University of California Press | pages=228-232}}</ref> Sy het ook ’n eunug-man, Attis, gehad wat moontlik ’n Griekse toevoeging was. In Griekeland word KibeleKubele verbind met berge, dorps- en stadsmure, vrugbaarheid en wilde diere, veral leeus. In Rome was sy bekend as Magna Mater ("Groot Moeder").
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
*{{CommonsKategorieCommons-kategorie inlyn|Cybele}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Cybele|Engelse Wikipedia]]
[[Kategorie:Griekse mitologie]]
[[Kategorie:Antieke Romeinse godsdiens]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Turkye]]
[[Kategorie:Griekse mitologiegode]]