Datavleg (Internet): Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
Uitleg van bronteks
 
(23 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 3:
== Oorsig ==
 
'n Datavlegtoepassing is 'n voorbeeld van die toekomstige [[Web 2.0]] wat deur sommige waarnemers beskou word as 'n voorbeeld van die rigting waarin die [[wêreldwye web|web]] gaan ontwikkel in die toekoms. Dit is ook 'n voorbeeld van interaktiewe webtoepassings wat gebasseergebaseer is op inhoud van eksterne datavelde om totaal nuwe dienste te skep.
Hierdie tipe dienste is besig om 'n toenemend gewilde verskynsel op die web te word. Datavleg se gewildheid word toegeskryf aan interaktiewe gebruikersdeelname en die unieke samevoeging van derdepartydata.
 
'n Rigiede beskrywing en definisie van datavleg is nie op hierdie stadium moontlik nie aangesien dit 'n dinamiese en vinnig ontwikkelende veld verteenwoordig. Die oorsprong van die term in [[Engels]] (''mashup'') gee ook insig in die agtergrond van dié term. Dit word geleen van pop-musiek waar 'n ''mashup'' beskou word as 'n nuwe liedjie wat geskep word deur die vermenging van vokale en instrumentele snitte van twee verskillende liedjies (gewoonlik ook van verskillende musiekgenres). Soos die vervlegte liedjies, word datavleg daargestel deur die inoverendeinnoverende samestelling van inhoud (gewoonlik van nie verwante data), saamgestel vir menslike (eerder as rekenaar-) verbruik.
 
== Datavleggenres ==
 
=== Kaartdatavleg ===
 
Bemagtig deur inligtingstegnologie is mense besig om groot hoeveelhede data te versamel wat verbind kan word met spesifieke plekke. Sodanige diverse data kan grafies op kaarte voorgestel word. Een van die grootste kataliste vir datavleg was [[Google]] se bekendstelling van Google Maps-programmeringskoppelvlakprogrammeerkoppelvlak (API). Dit het dit vir webontwikkelaars (insluitende stokpertjiestokperdjie beoefenaars) moontlik gemaak om alle tipes data (enigiets van kernongelukke tot [[Boston]] se CowParade-koeie) op kaarte voort te stel. Dit is gevolg deur bekendstelling van koppelvlakke deur Microsoft (Virtual Earth), Yahoo (Yahoo Maps), en AOL (MapQuest).
 
=== Video- en fotodatavleg ===
 
Die ontstaan van webwerwe wat foto's en sosiale netwerke huisves soos Flickr met koppelvlakke wat die deel van foto’s moontlik maak, het tot 'n verskeidenheid van datavlegtoepassings gelei. Aangesien inhoudverskaffers metadata assosieer met die beelde (soos wie die foto geneem het, waar en wanneer dit geneem is en so meer) kan ontwerpers foto’s vervleg met ander inligting wat verbind kan word met die metadata. 'n Datavlegtoepassing mag byvoorbeeld die lirieke van 'n liedjie of gedig analiseer en 'n mosaïek of collage van relevante foto's skep of 'n sosiale netwerk vertoon gebaseer op 'n foto se metadata (soos voorwepvoorwerp, datumstempel, en ander metadata). Nog 'n voorbeeld kan wees indien inset van 'n webwerf (soos 'n nuus webwerf, soos CNN) geneem word en die teks in foto's omgeskakel word deur metedata van foto’s te vergelyk met woorde gebruik in die nuus.
 
=== Soek -en -koop-datavleg datavleg===
 
Soek en koop datavlegtoepassings bestaan reeds voor die term datavleg (''mashup'') geskep is. Voor die bestaan van Web-koppelvlakke het vergelykende aankoop instrumente soos BizRate, PriceGrabber, MySimon, en Google's Froogle gebruik gemaak van besigheid tot besigheid (b2b) tegnologië of skermskraaptegnologie om vergelykende prysdata weer te gee. Ten einde soek -en -koop -datavleg te fasiliteer het verbruikerswebwerwe soos [[eBay]] en Amazon hul API's vrygestel sodat inhoud makliker in sulke programmering benut kan word.
 
=== Nuusdatavleg ===
 
Nuus voorsieners (soos die New York Times, BBC, of Reuters) gebruik sindikasietegnologie soos RSS en Atom sedert [[2002]] om nuusverspreidingtoevoere oor verskeie onderwerpe daar te stel. Gesindikeerde toevoer datavlegdienste stel gebruikers instaat om verpersoonlike "koerante" te skep wat die gebruiker se spesifieke behoeftes aanspreek. 'n Voorbeeld is Diggdot.us wat toevoere kombineer van tegnologie georienteerde nuus bronne Digg.com, Slashdot.org, en [[del.icio.us]].
 
Nuus voorsienersNuusvoorsieners (soos die New York Times, BBC, of Reuters) gebruik sindikasietegnologie soos RSS en Atom sedert [[2002]] om nuusverspreidingtoevoere oor verskeie onderwerpe daar te stel. Gesindikeerde toevoer datavlegdienste stel gebruikers instaatin staat om verpersoonlikeverpersoonlikte "koerante" te skep wat die gebruiker se spesifieke behoeftes aanspreek. 'n Voorbeeld is Diggdot.us wat toevoere kombineer van tegnologie georienteerde nuusgeoriënteerde bronnenuusbronne Digg.com, Slashdot.org, en [[del.icio.us]].
 
[[Kategorie:Webwerwe]]
 
[[de:Mashup (Internet)]]
[[en:Mashup (web application hybrid)]]
[[es:Mashup (aplicación web híbrida)]]
[[fr:Application composite]]
[[it:Mash-up (informatica)]]
[[ja:マッシュアップ (Webプログラミング)]]
[[ko:매쉬업]]
[[nl:Mashup (internetapplicatie)]]
[[pt:Mashup]]
[[ru:Мэшап (веб)]]
[[zh:混搭]]