Die ironie van die oorlog wat die woorde weerl6, laat hom ophou
speel. Hy kan ook nie verder mooi onthou nie, net: En segen liewe Heer, 't verenigt Afrika!
Volgens Kotze en Verhoef (2001:83-4) word dit algemeen aanvaar dat die kommunikasiemodel 'n sentrale rol vervul in die korrekte verstaan van die taal- en tekspraktyk omdat die taalpraktisyn as mediator 'n wesentlike rol
speel in die manier waarop die bedoelde en ontvangde inligting met mekaar in ooreenstemming gebring word.
Dit is in hierdie omstandighede dat haar intellektuele gesprekke met Hugo Hatting, museumkollega en paleontoloog, 'n belangrike rol
speel (95).
'n Gedeelte van hierdie vertelling
speel in Kaapstad af en beskryf die interaksie tussen Ingi en die Minister van Kuns en Kultuur.
'n Ondersoek na die rol wat ruimte in die rolprent
speel, kan 'n groot omvang aanneem; daarom sal daar selektief en illustratief met enkele teoretiese begrippe en toepassings omgegaan word.
In die modernistiese literatuur is dit opvallend hoe dikwels die reisgegewe 'n rol
speel, veral in die sogenaamde "grootstadromans" van Joyce, Doblin en Leroux.
Ansie se halfgeboude huis is ook die plek waarheen Sagie vlug vir sy verbeeldingsvlugte waar hy op kinderlike wyse huis-huis met Ansie in sy gedagtes kan
speel. En elke Saterdagoggend vind Sagie die hopie getrapte klei voor Ansie se huis--byna asof iemand hom wil aanmoedig en help om die huis vinniger te voltooi.
Die rol wat die komma as ritmiese komponent (na toe) in die hierbo aangehaalde gedeelte
speel, is ook van belang vir die volgende sin op p.
Die titel
speel in op die Bybelverhaal van die dienswillige Marta.
Salome se verhaal
speel af in die vroee maande van 1901.
Alle aspekte daarvan word in Griekwa-Afrikaans beskryf, maar met 'n gevatheid, 'n vernuf, 'n vindingrykheid wat 'n mens soms sprakeloos laat." In 'n tyd waarin die gesproke en geskrewe media grootliks daartoe bydra dat die standaardvorm die verskillende streekvorme verdring,
speel hierdie werk 'n belangrike rol in die bewaring van kontreitaalitems.
Similar comments also came from former Ajax and Barcelona star Ronald de Boer, who defended Ajax's performance saying that "it was far too early in the season and when you are not at your peak fitness, playing against teams like PAOK (in the previous round) and Apoel is like playing against demolition workers (PAOK en APOEL
speel je tegen echter slopers)."