0% found this document useful (0 votes)
17 views9 pages

Grade12 2016

The document outlines the instructions and questions for the UCT Mathematics Competition for Grade 12 students. It includes rules about the use of calculators, answer formats, and a series of mathematical questions with multiple-choice answers. The competition is designed to test various mathematical skills within a 75-minute time limit.

Uploaded by

elrique snyders
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
0% found this document useful (0 votes)
17 views9 pages

Grade12 2016

The document outlines the instructions and questions for the UCT Mathematics Competition for Grade 12 students. It includes rules about the use of calculators, answer formats, and a series of mathematical questions with multiple-choice answers. The competition is designed to test various mathematical skills within a 75-minute time limit.

Uploaded by

elrique snyders
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
You are on page 1/ 9

1

The UCT Mathematics Competition


Die UK Wiskundekompetisie

Grade 12 Graad 12

INSTRUCTIONS 2016 INSTRUKSIES

1. Do not turn over before you are told Moenie omblaai voor jy aangesê word
to do so. om dit te doen nie.
2. No calculators or other calculating Geen sakrekenaars of ander reken-
aids are allowed. hulpmiddels word toegelaat nie.
3. Every question has five possible an- Elke vraag het vyf moontlike ant-
swers, numbered from 1 to 5. Only woorde, genommer van 1 tot 5. Slegs
one is correct. Write the number of een is korrek. Skryf die nommer van
the correct answer in the block below die korrekte antwoord in die blokkie
the question number (do not write onder die vraagnommer (moenie die
the answer itself). antwoord self skryf nie).

Example Suppose Question 31 reads: Voorbeeld Gestel Vraag 31 is:


31. The smallest integer larger than 1 is / Die kleinste heelgetal groter as 1 is
(1) 0 (2) -1 (3) 1 (4) 2 (5) -2
The correct answer is 2, which is an- Die korrekte antwoord is 2 en dit is
swer number (4). Therefore you must antwoord nommer (4). Dus moet jy 4
write 4 in the block below 31. in die blokkie onder 31 skryf.

Question number
Vraag nommer 27 28 29 30 31
Answer number
Antwoord nommer
Marking / Puntetoekenning
Question Wrong answer No answer Correct answer
Vraag Verkeerde antwoord Geen antwoord Korrekte antwoord
1 – 10 0 1 5
11 – 20 0 1 6
21 – 30 0 1 7
Time: 75 minutes Tyd: 75 minute
2

QUESTIONS GR 12 / VRAE 12

1. Some cards are dealt to 6 people, and each gets 56 cards. If the same
cards were dealt to 7 people, how many would each get?

’n Aantal kaarte word onder 6 mense verdeel, en elk kry 56 kaarte.


Indien dieselfde aantal kaarte onder 7 mense verdeel word, hoeveel sal
elkeen kry ?

(1) 36 (2) 40 (3) 42 (4) 44 (5) 48

2. What is 72% of 25?

Hoeveel is 72% van 25?

(1) 15 (2) 16 (3) 18 (4) 20 (5) 24

17 47
3. How many odd integers are there between and ?
4 2
17 47
Hoeveel onewe heelgetalle is daar tussen en ?
4 2
(1) 9 (2) 10 (3) 11 (4) 12 (5) 13

4. What is the value of x?

Wat is die waarde van x?

(1) 60 (2) 65 (3) 70 (4) 75 (5) 80


Grade 12 / Graad 12 3

5. When Ann was 5, Ben was 12. When Ann was 8, Con was 3. How old
was Ben when Con was 11?

Toe Ann 5 was, was Ben 12. Toe Ann 8 was, was Con 3. Hoe oud was
Ben toe Con 11 was?

(1) 19 (2) 20 (3) 21 (4) 22 (5) 23

6. In the figure, an equilateral triangle is


surrounded by three squares.
What is the value of x?

In die diagram is daar ’n vierkant op


elkeen van die drie sye van ’n gelyksydige
driehoek. Wat is die waarde van x?

(1) 15 (2) 18 (3) 24 (4) 30 (5) 36

2 3
7. The fraction halfway between and is
3 4
2 3
Die breuk wat halfpad tussen en is, is
3 4
5 7 4 17 5
(1) (2) (3) (4) (5)
14 12 7 24 7

8. If 1 + 3 + 5 + · · · + 97 + 99 is subtracted from 2 + 4 + 6 + · · · + 98 + 100,


the answer is

As 1 + 3 + 5 + · · · + 97 + 99 vanaf 2 + 4 + 6 + · · · + 98 + 100 afgetrek


word, is die antwoord

(1) 48 (2) 50 (3) 55 (4) 60 (5) 100


Grade 12 / Graad 12 4

9. What is the difference between the smallest 4-digit number and the
largest 3-digit number?

Wat is die verskil tussen die grootste 3-syfer getal en die kleinste 4-syfer
getal?

(1) 1 (2) 2 (3) 3 (4) 4 (5) 9

a b
10. The operation ⊗ is defined by a ⊗ b = + .
b a
What is the value of 4 ⊗ 8?
a b
Die bewerking ⊗ word deur a ⊗ b = + gedefinieer.
b a
Wat is die waarde van 4 ⊗ 8?
5 1 5 2
(1) (2) 1 (3) (4) (5)
4 2 2 5

11. If 0 < x < 1, which of the following is the largest?

As 0 < x < 1, watter van die volgende is die grootste?

(1) x3 + x2 (2) x2 + x (3) x3 + x (4) x4 (5) x3

12. How many


√ positive integers n satisfy the inequality
2000 < n(n + 1) < 2016?

Hoeveel√
positiewe heelgetalle n bevredig die ongelykheid
2000 < n(n + 1) < 2016?

(1) 14 (2) 15 (3) 16 (4) 17 (5) 18

13. How many numbers can be written as the sum of two different positive
integers, each at most 100?

Hoeveel getalle kan as die som van twee verskillende positiewe


heelgetalle geskryf word, elk hoogstens 100?

(1) 100 (2) 197 (3) 198 (4) 199 (5) 200
Grade 12 / Graad 12 5

14. There are two classes in grade 8 of Central High School. There are p
boys in class A and q boys in class B, with pq odd and p > q.
What is the smallest number of boys who would have to be moved
from class A to class B, so that class B contains more boys than class
A?

Daar is twee klasse in Graad 8 in Hoërskool Sentraal. Daar is p seuns


in klas A en q seuns in klas B, met pq onewe en p > q.
Wat is die kleinste getal seuns wat vanaf klas A na klas B oorgeplaas
moet word sodat klas B meer seuns as klas A het?
q−p+2 p−q+2 q+p+2
(1) (2) (3)
2 2 2
q+p−2 p+q+2
(4) (5)
2 2

15. The isosceles right-angled triangle shown


is divided into strips of equal width.
What fraction of the area of the triangle is
shaded?

Die gelykbenige reghoekige driehoek hier getoon is in stroke wat ewe


wyd is verdeel. Watter breuk van die oppervlakte is ingekleur?
11 3 13 7 15
(1) (2) (3) (4) (5)
32 8 32 16 32

16. The numbers 1 to 9 must be put into the


boxes so that there is one number in each
box and the row and column sums are as
shown.
What number must be put in the middle
box?
Die getalle 1 tot 9 moet in die blokkies geplaas word sodat daar een
getal in elke blokkie is en die somtotale vir die rye en kolomme soos
getoon is. Watter getal moet in die middelste blokkie geplaas word?
(1) 1 (2) 2 (3) 3 (4) 4 (5) 5
Grade 12 / Graad 12 6

17. Three of the faces of a cube are to be painted red and three green.
How many different ways are there of painting the cube?

Drie van die syvlakke van ’n kubus moet rooi geverf word, en drie
groen. Op hoeveel verskillende maniere kan die kubus geverf word?

(1) 2 (2) 3 (3) 4 (4) 5 (5) 6

18. For how many integers n is 72( 32 )n equal to an integer?

Vir hoeveel heelgetalle n is 72( 32 )n gelyk aan ’n heelgetal?

(1) 2 (2) 3 (3) 4 (4) 5 (5) 6

19. The number 2−100 is written as a decimal. What is the sum of the first
30 digits after the decimal point?

Die getal 2−100 word as ’n desimale getal geskryf. Wat is die som van
die eerste 30 syfers ná die desimale punt?

(1) 0 (2) 1 (3) 2 (4) 29 (5) 30

20. Three circles of radius 1 are tangent to


each other and to the sides of an
equilateral triangle, as shown. What is the
area of the triangle?

Drie sirkels met radius 1 is raaklynig aan


mekaar en aan die sye van ’n gelyksydige
driehoek, soos getoon. Wat is die opper-
vlakte van die driehoek?
√ √ √
(1) 4 + 6√3 (2) 7 + 3√3 (3) 6 + 4 3
(4) 8 + 2 3 (5) 5 + 5 3
Grade 12 / Graad 12 7

21. The rectangle shown is divided into six


squares. The side length of the smallest
square is 1.
What is the area of the rectangle?

Die reghoek soos getoon word in ses


vierkante verdeel. Die sy-lengte van die
kleinste vierkant is 1.
Wat is die oppervlakte van die reghoek?
(1) 140 (2) 143 (3) 148 (4) 150 (5) 168

√ 1
22. If f (x) = x + x2 + 1 + √ , what is the value of f (20162017 )?
x− x +1
2

√ 1
As f (x) = x + x2 + 1 + √ , wat is die waarde van
x − x2 + 1
f (20162017 )?
1 1
(1) (2) (3) 1 (4) 0 (5) −1
20162017 20172016

23. The sides of a rectangle are positive whole numbers. If its area is A
and its perimeter is P , which of the following numbers cannot equal
A + P?

Die sylengtes van ’n reghoek is positiewe heelgetalle. As die opper-


vlakte A en die omtrek P is, watter van die volgende getalle kan nie
gelyk aan A + P wees nie?

(1) 100 (2) 102 (3) 104 (4) 106 (5) 108

24. The product of two positive numbers is 391 and their difference is 6.
What is their sum?

Die produk van twee positiewe getalle is 391 en hul verskil is 6. Wat
is hul som?

(1) 40 (2) 28 (3) 32 (4) 36 (5) 30


Grade 12 / Graad 12 8

25. How many ways are there of choosing two squares on an 8 × 8 chess-
board, one black and one white, so that the two squares do not lie in
either the same row or the same column?

Op hoeveel maniere kan twee vierkante, een swart en een wit, op ’n


8 × 8 skaakbord gekies word sodat die twee vierkante nie in dieselfde
ry of dieselfde kolom is nie?

(1) 768 (2) 5040 (3) 720 (4) 56 (5) 672

26. Ten equal spheres are stacked to form a regular tetrahedron.


How many points of contact are there between the spheres?

Tien ewe groot sfere word op mekaar gestapel om ’n reëlmatige viervlak


te vorm. Hoeveel raakpunte is daar tussen die sfere?

(1) 24 (2) 27 (3) 33 (4) 36 (5) 48

27. Two positive integers m and n satisfy the equation m2 n = 2016. How
many different values of m are possible?

Twee positiewe heelgetalle m en n bevredig die vergelyking


m2 n = 2016. Hoeveel verskillende waardes van m is moontlik?

(1) 3 (2) 4 (3) 5 (4) 6 (5) 7

28. A circle of circumference 1 passes through the vertices A and B of a


square ABCD, and is tangent to the side CD. What is the perimeter
of the square?

’n Sirkel met omtrek 1 gaan deur die hoekpunte A en B van ’n vierkant


ABCD, en is raaklynig aan die sy CD. Wat is die omtrek van die
vierkant?
16 π 8π √
(1) 1 (2) (3) (4) (5) 2
5π 3 25
Grade 12 / Graad 12 9

n
29. If P is a polynomial of degree 4 such that P (n) = for integers
n+1
n = 0, 1, 2, 3, 4, determine P (5).
n
As P ’n polinoom van graad 4 is sodat P (n) = vir heelgetalle
n+1
n = 0, 1, 2, 3, 4, bepaal P (5).
2 5 6 5
(1) 0 (2) (3) (4) (5)
3 6 7 7

30. In the figure, three circles are tangent to


each other and to the parallel lines as
shown.
If C1 has radius r and C2 has radius s,
what is the radius of C3 ?
In die diagram is die drie sirkels raaklynig aan mekaar en aan die
ewewydige lyne soos getoon. As C1 radius r en C2 radius s het, wat is
die radius van C3 ?
√ 4rs
(1) r + s (2) 2 rs (3)
r+s
√ 2(r2 + s2 )
(4) 2(r2 + s2 ) (5)
r+s

You might also like