Assignment
Assignment
1. Skryf ’n vergelyking van die lyn met helling 2 en wat deur die punt (1,-3) gaan.
Write an equation of the line with slope 2 and passing through the point (1,-3).
8 −2/3
2. Evalueer − 27 .
8 −2/3
Evaluate − 27 .
d2
√
9. Evalueer dx2
x7 .
x=4
d2
√
Evaluate dx 2 x7 .
x=4
11. Gebruik die definisie van die afgeleide om aan te toon dat f (x) = |5x| nie differensieerbaar is
by x = 0 nie.
Use the definition of the derivative to show that f (x) = |5x| is not differentiable at x = 0.
12. Skets die funksie f (x) = x4 − 4x3 + 15 en toon alle relatiewe ekstreempunte en buigpunte aan.
Graph the function f (x) = x4 − 4x3 + 15 showing all relative extreme points and inflection
points.
36x
13. Skets die funksie f (x) = (x−1) 2 en toon alle asimptote, relatiewe ekstreempunte en buigpunte
aan.
36x
Graph the function f (x) = (x−1) 2 showing all asymptotes, relative extreme points, and inflection
points.
14. Bepaal die absolute ekstreemwaardes van die funksie f (x) = x4 − 4x3 − 8x2 + 64 op [−1, 5].
Find the absolute extreme values of the function f (x) = x4 − 4x3 − 8x2 + 64 on [−1, 5].
15. ’n Perskeboom sal nou 100 pond perskes oplewer, wat verkoop kan word vir 40 sent per pond.
Elke week wat die boer wag sal die oplewering met 10 pond verhoog en die verkoopsprys sal
met 2 sent per pond verminder. Hoe lank moet die boer wag om die vrugte te pluk sodat sy
haar inkomste maksimeer?
A peach tree will yield 100 pounds of peaches now, which will sell for 40 cents a pound. Each
week that the farmer waits will increase the yield by 10 pounds, but the selling price will
decrease by 2 cents per pound. How long should the farmer wait to pick the fruit in order to
maximize her revenue?
16. Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kurwe 2x2 + 3y 2 = 2xy + 15 by (-2,1).
Find the equation of the tangent line to the curve 2x2 + 3y 2 = 2xy + 15 at (-2,1).
17. Bepaal die waarde van $10000 wat vir 8 jaar teen 8% rente belê word as die samestelling gedoen
word
Find the value of $10000 invested for 8 years at 8% interest if the compounding is done
(a) kwartaalliks.
quarterly.
(b) kontinu.
continuously.
18. In ’n stad van ’n miljoen mense sal verkiesingsresulte wat oor die radio en televisie uitgesaai
word, N (t) = 1, 000, 000(1 − e−0.3t ) mense binne t ure bereik. Bepaal wanneer die nuus 500,000
sou bereik het.
In a city of a million people, election results broadcast over radio and television will reach
N (t) = 1, 000, 000(1 − e−0.3t ) people within t hours. Find when the news will have reached
500,000 people.
19. Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kurwe y = f (x) = [x + ln(x + 2)]2 by x = −1.
Find the equation for the tangent line to the curve y = f (x) = [x + ln(x + 2)]2 at x = −1.
R 3 2 +4x
20. Bepaal die onbepaalde integraal 3x +2x dx.
R 3x3 +2x2 +4xx
Find the indefinite integral x
dx.
22. Bepaal die oppervlakte onder die kurwe f (x) = 6x2 − 1 tussen x = 1 en x = 2.
Find the area under the curve f (x) = 6x2 − 1 between x = 1 and x = 2.
√
23. Bepaal die gemiddelde waarde van √ f (x) = 6 x op [1,4].
Find the average value of f (x) = 6 x on [1,4].
(a) sin 7π
6
(b) cos 7π
6
(c) sin 3π
4
(d) cos 3π
4
2
26. Bepaal die afgeleide van f (x) = sin ex .
2
Find the derivative of f (x) = sin ex .