Afrikaans SAL P2 May-June 2023 Limpopo
Afrikaans SAL P2 May-June 2023 Limpopo
Afrikaans SAL P2 May-June 2023 Limpopo
SS/NSS (Limpopo)
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
2023
LIMPOPO
PUNTE: 40
TYD: 1½ uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
AFDELING A: KORTVERHALE
Beantwoord die vrae oor TWEE kortverhale wat jy bestudeer het.
OF
AFDELING B: DRAMA
Beantwoord die vrae oor die drama (Perdekrag) wat jy bestudeer het.
4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling noukeurig.
7. Voorgestelde tydsindeling:
AFDELING A: 90 minute
OF
AFDELING B: 90 minute
INHOUDSOPGAWE
AFDELING A: KORTVERHALE
OF
AFDELING B: DRAMA
AFDELING A: KORTVERHALE
TEKS A
... Dit is 'n warmte wat hom wil versmoor. Nog warmer as die naglug is dit, nog warmer
as die hittegolwe wat gedurende die warmste dag van die somer van die heuwels in
die suide af opslaan. Sy hart klop in sy ore en ook onder die vel van sy nek en sy
gesig. In sy kop is daar 'n hoë suisgeluid, soos die geskreeu van baie sonbesies.
Toe hy die takke hoor kraak waar die kinders oor die heining klim wat om die lande 5
geslaan is, raak die gevoel vir hom te groot. ''Daar kom die groot water!'' skreeu hulle.
Hulle gille soos hulle teen die rantjie uithardloop om tussen die mopanies te gaan
wegkruip, bring Molaeledi in beweging.
1.1 Wat is die naam van die groot rivier waar Kubu geleë is? (1)
1.2 Watter tyd van die dag het Molaeledi die boodskappe gestuur? (1)
1.4 Voltooi die volgende sin deur 'n woord in die lys hieronder te gebruik. Skryf
net die vraagnommer (1.4) en die antwoord neer.
'' ... 'n hoë suisgeluid, soos die geskreeu van baie sonbesies'' in reël 4 is 'n
voorbeeld van ... (1)
1.5 Skryf die volgende gebeure onder mekaar oor in die VOLGORDE soos wat dit
in die verhaal gebeur.
Kies elke keer die inligting in KOLOM B wat by die karakter in KOLOM A pas.
Skryf net die letter (A–E) langs die vraagnommers (1.6.1 tot 1.6.4) neer.
KOLOM A KOLOM B
1.6.1 Molaeledi A ... was die enigste inwoner van Kubu
wat geletterd was.
1.6.2 Morobula
B ... het sy familie gehelp, al het hy ver
1.6.3 Motsumi van hulle af gewerk.
1.7 Skryf die volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling
WAAR te maak.
1.8 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.8) neer.
Wanneer die kinders Morobula terg en vir hom skree: ''Daar kom die groot
water!'' (reël 6) bedoel hulle dat ...
1.9 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf net die
vraagnommers (1.9.1 en 1.9.2) en die antwoord neer.
Aan die begin het Molaeledi (1.9.1) (op sy eie gespeel/saam met sy maats vir
Morobula geterg). Toe hy agtergekom het dat dit verkeerd was, het hy (1.9.2)
(kwaai/vriendelik) teenoor sy maats opgetree. (2)
1.10.1 Waarom kan 'n mens verstaan dat Molaeledi nou agtergekom het
dat dit nie reg was om Morobula so te terg nie? (1)
1.10.2 Waarom was dit verkeerd van Molaeledi om die tergende kinders
met 'n stok te slaan? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/2023
SS/NSS (Limpopo)
1.11 Molaeledi het naby die huilende Mokgadi gebly sonder dat sy dit geweet het.
1.12 Watter les oor grootword het jy uit hierdie verhaal geleer? (1)
EN
TEKS B
So kom die diere aan. Dis Luiperd en Hasie, en Sebra en Mol, en Olifant en
Muishond en Slang. Bobbejaan is te nuuskierig om weg te bly; Esel is te onnosel. Daar
is Dassie en Seekoei en Koggelmander, en Wolf en Jakkals ook. Ja-nee, dis 'n party
duisend.
Eers dans hulle 'n bietjie, en Bobbejaan dans voor. Toe sing hulle 'n bietjie, en 5
Jakkals sit in. Daarna eet hulle heuning en drink melk. Tot Leeu en Rooikat en Wolf eet
saam asof hulle nog nooit bloed geproe het nie. Maar Leeu reken: op 'n party kan jy
darem nie van jou gaste se familie voorsit nie.
1.13 Watter bok se vrou het saam met haar man partytjie toe gegaan? (1)
1.14 Waarom wou koning Leeu vir die diere geskenke gee? (1)
1.15 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.15) neer.
1.16 Voltooi die volgende sinne. Skryf net die vraagnommers (1.16.1 tot 1.16.4) en
die antwoord neer.
1.16.3 Koggelmander het 'n ... kop gekry nadat koning Leeu op hom getrap
het.
1.16.4 Dassie en Mol wou nie hulle ... hê nie en het dit gaan begrawe. (4)
1.17 Die uitdelery van die geskenke het nie so goed verloop nie.
Kies elke keer die gevolg in KOLOM B wat by die gebeure in KOLOM A pas.
Skryf net die letter (A–E) langs die vraagnommers (1.17.1 tot 1.17.4) neer.
KOLOM A KOLOM B
1.17.1 Koning Leeu het Renoster A Sy reuk het die ander diere
gestraf toe hy self sy geskenk laat weghardloop.
wou uitsoek.
B Hy het op sy maag weggeseil.
1.17.2 Hasie het lang ore gekry.
C Hy moes tevrede wees met
1.17.3 Muishond het vrou Leeu se iets wat niemand anders wou
laventel op hom uitgegooi. hê nie.
1.18 Slang het begin spoeg en byt omdat hy koning Leeu se heuning geëet het.
Gee 'n feit uit die verhaal om te motiveer waarom die stelling ONWAAR is. (1)
1.19 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf net die
vraagnommers (1.19.1 en 1.19.2) en die antwoord neer.
Kameelperd het vir Leeu geskree toe hy sien hoe baie klere Leeu vir Koei
gegee het. Koning Leeu was so (1.19.1) (vies/hartseer) hieroor dat hy
Kameelperd se stem weggevat het. Later was koning Leeu (1.19.2) (jammer
vir/bekommerd oor) Kameelperd en gee toe vir hom vleishorings, 'n lang nek
en lang bene. (2)
1.20 Watter TWEE diere was so uitsoekerig dat hulle amper niks gekry het nie? (2)
1.21 Waarom kan 'n mens verstaan dat die meeste bokvrouens nie na Leeu se
partytjie toe wou gaan nie? (1)
1.22 Waarom kan ons sê dat die dinge wat Leeu by die partytjie gedoen en gesê
het, by die optrede van 'n koning pas? (1)
1.23 Waarom pas dit in hierdie teks dat die skrywer "en" so baie in reël 1 tot 4
gebruik? (1)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/2023
SS/NSS (Limpopo)
AFDELING B: DRAMA
TEKS C
2.1 Skryf die volgende gebeure onder mekaar oor in die VOLGORDE soos wat dit
in die verhaal gebeur.
2.2.1 Wat het Lucky op Binki se selfoon gedoen nadat sy dit vir hom
gegee het? Noem TWEE dinge. (2)
2.2.2 Waarom was dit vir Lucky snaaks dat Binki haar ma op haar naam
genoem het? (1)
2.3 Waarom het Binki se ma vir Binki gevra om haar ''Sabrina'' te noem? (1)
2.4 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf net die
vraagnommers (2.4.1 en 2.4.2) en die antwoord neer.
2.5 Skryf die volgende sin oor en verander die onderstreepte deel om die stelling
WAAR te maak.
2.6 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A–D) langs die
vraagnommer (2.6) neer.
Kies elke keer die inligting in KOLOM B wat by die perde in KOLOM A pas.
Skryf net die letter (A–E) langs die vraagnommers (2.7.1 tot 2.7.4) neer.
KOLOM A KOLOM B
2.7.1 Kaizer A ... was klein en baie spelerig.
2.8 Ander diere het ook 'n groot rol in Binki en Lucky se lewens gespeel. Hulle het
Binki en Lucky se lewens verander.
2.8.1 Waarom kan ons sê dat Binki se ervaring (''experience'') met Dukie
hartseer in haar lewe gebring het? (1)
2.8.2 Waarom kan ons sê dat Lucky se straf vir sy wreedheid teenoor
diere goed was vir hom? (1)
2.9 Waarom laat die dramaturg (skrywer van die drama) Lucky so baie lelike
woorde gebruik? (1)
2.10 Waarom voel jy jammer vir Lucky omdat hy nie geweet het hoe om reg
teenoor diere op te tree nie? (1)
EN
TEKS D
LUCKY: Nee, dit is nie! Ek het die hele week aan jou gedink. Jy sal nie aan my
vat as jy weet hoekom ek hier is nie.
BINKI: Waarom sal ek nie?
LUCKY: Want jy hardloop vlamme in om 'n bleddie brak te red. Ek en jy leef in
verskillende wêrelde. Vampire Valley en Wisteria Lane. Ek kom van die 5
agterkant en jy kom van golfing estates en huise met baie badkamers.
(Binki probeer iets sê, maar Lucky maak haar stil.) Shame, nè. Jou huis
het afgebrand, maar toe gee die bank sommer weer vir julle 'n ander
een. Is ek reg? Sure, jy is skaam en vrekbang vir perde en ander mense
en vir jou ma ook, big deal, maar my hele lewe brand elke dag so 10
bietjies-bietjies af. En nou moet ek hier crap kom rondstoot omdat ek
eendag, net een bleddie dag, dit nie kon vat dat my ma ...
2.11 Voltooi die volgende sinne. Skryf net die vraagnommers (2.11.1 tot 2.11.4) en
die antwoord neer.
2.11.1 Al het Lucky van die ''agterkant'' af gekom, het sy ma elke aand self
vir hulle kos gemaak. Lucky het vir Binki vertel dat hulle baie ... eet.
2.11.2 Binki se ma het liewer saam met haar ... gekuier as om saam met
Binki te wees.
2.11.3 Lucky het nie van ryk mense gehou nie. Hy het hulle ... genoem.
2.11.4 Omdat Binki so bang was vir die perde, het Wilma vir haar gevra
om ... aan die saals te smeer. (4)
2.12 ''Jy sal nie aan my vat as jy weet hoekom ek hier is nie.'' (Reël 1 en 2)
2.12.1 Op watter plaas was Lucky ''hier'' saam met Binki? (1)
2.12.2 Wie het gesê dat Lucky na hierdie plek toe moes kom? (1)
2.13 ''En nou moet ek hier crap kom rondstoot ...'' (Reël 11)
Watter werk moes Lucky vir Wilma doen? Noem EEN. (1)
2.14 VOLTOOI die volgende sin deur 'n woord in die lys hieronder te gebruik. Skryf
net die vraagnommer (2.14) en die antwoord neer.
As Lucky in reël 7 vir Binki sê ''Shame, nè'', is hy ... oor wat Binki vir hom van
die brand vertel het. (1)
Gee 'n feit uit die verhaal om te motiveer waarom die stelling ONWAAR is. (1)
2.16 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf net die
vraagnommers (2.16.1 en 2.16.2) en die antwoord neer.
Binki was skaam en het (2.16.1) (baie/min) oor haar eie lewe vir ander mense
vertel. Lucky (2.16.2) (het nie omgegee wat hy sê nie/wou bewys hy is altyd
reg) en het alles vir almal vertel. (2)
2.17 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die letter (A–D) langs die
vraagnommer (2.17) neer.
"... maar my hele lewe brand elke dag so bietjies-bietjies af." (Reël 10 en 11)
As Lucky so sê, bedoel hy dat ...
2.18 Die dinge wat die verskillende karakters doen, het gevolge vir ander
karakters.
Kies elke keer die gevolg in KOLOM B wat by die gebeure in KOLOM A pas.
Skryf net die letter (A–E) langs die vraagnommers (2.18.1 tot 2.18.4) neer.
KOLOM A KOLOM B
2.18.1 Die prokureur het Wilma A Gestremdes kon die ervaring van
gevra om haar 'n guns te perdry ervaar.
doen.
B Lucky se ma het ander werk gekry.
2.18.2 Sabrina het Binki by
Wilma gelos. C Wilma het gesukkel om Lucky se
negatiewe houding te verander.
2.18.3 Wilma het die perde se
fisiese krag gebruik om D Binki het nie na 'n skool toe
mense te help. gegaan nie.
2.18.4 Binki was skaam oor haar E Binki het sekere werkies gekry om
brandwonde. te doen.
(4 x 1) (4)
2.19 Waarom was dit verkeerd van Binki se ma om haar by Wilma te los? (1)
2.20 Waarom was dit goed vir Binki dat sy by Wilma gebly het? (1)
2.21 Lucky was heeltemal verkeerd toe hy gedink het dat die bank vir Binki-hulle 'n
nuwe huis gegee het nadat hulle huis afgebrand het.
Watter les het jy uit hierdie verkeerde optrede van Lucky geleer? (1)
2.22 Waarom laat die slot van die drama jou goed voel? (1)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou