MFPC 121 Assignment 1 2022 Final
MFPC 121 Assignment 1 2022 Final
Submission instructions:
Inhandigings instruksies:
Afdeling B:
• Hierdie afdeling moet ook op paper gedoen word in jou eie handskrif.
• Skandeer die voltooide opdrag in as een pdf dokument.
• NB: Stoor die dokument op die volgende wyse: {studentenommer} MFPC121_Ass1B.
Bv. 12345678 MPFC121_Ass1B
• Handig hierdie afdeling in by eFundi - Assignments
• Hierdie gedeelte van die opdrag sal deur die dosent of assistente gemerk word.
(2)
1.2
(2)
Question 2 / Vraag 2
2.1
(3)
2.2
(3)
Question 3 / Vraag 3
3.1
(7)
Use the following Venndiagram: (This part of this question must be part of Section B)
Gebruik die volgende VEnn-diagram: (Hierdie gedeelte van die vraag word in Afdeling B
beantwoord)
3.2
(1)
3.3
(1)
3.4
(1)
Question 4 / Vraag 4
Question 5 / Vraag 5
5.1
(4)
5.2
4x½= (2)
Question 6 / Vraag 6
6.1 Give the Hindu-Arabic numbers for the following Roman numbers: Shoe how you got
to the answer.
Gee die Hindu – Arabiese getal vir die volgnde Romeinse getalle. Wys hoe jy by die
antwoord uitgekom het.
8.1
(4)
8.2
(5)
Question 9 / Vraag 9
There are 5 categories (interpretation) that subtraction problems can be categorized into.
Daar is 5 interpretasies waarin aftrek somme gekategoriseer kan word.
A. Take away / Reduction / Neem weg
B. Additive / Inverse-of-addition / Missing Addend /
C. Comparison / Vergelykend
D. Partitioning / Verdeling
E. Measurement, Incremental / Meeting, Inkrimental (4)
In each of the following examples, give the category (interpretation): (Do not work out the
sum!)
Vir elkeen van die volgende voorbeelde, gee die kategorie(interpretasie): (Moenie die som
uitwerk nie!)
9.1 I have 20 pieces of fruit in my bowl. There are apples and pears. 15 pieces are apples,
how many are pears?
9.2 I have 10 apples in my bag, I gave 5 apples to the children in my class. Hoe many are
left?
9.3 There are 5 apples and 9 pears in the bowl. How many more pears than apples are
there?
9.4 I have apples for 10 children, but there are 25 children in my class. How many do I
need to give each child an apple?
Question 10 / Vraag 10
10.1
(2)
10.2
(4)
WYS ALLE BEWERKINGS !!!!!
SHOW ALL CALCULATIONS
Afdeling B / Section B [50]
This section must be handwritten
Question 1 / Vraag 1
(5)
Use the following Venndiagram:
Question 2 / Vraag 2
2.1 Use the number 231 to explain what the difference is between a numeral and a
number.
Gebruik die getal 231 om die verskil tussen ‘n syfer en ‘n getal te verduidelik. (2)
2.2 Give an example where a small learner will get experience with the cardinal aspect of
a number in real life.
Gee ‘n voorbeeld waar ‘n jong leerder die kardinale aspek van ‘n getal in die
werklike lewe sal teëkom. (1)
2.3 Explain what the concept of one-to-one matching (correspondence) for a young
learner will mean.
Verduidelik wat die konsep een-tot-een ooreenstemming vir die jong leerder sal
beteken. (1)
2.4 Use a number line to show what is meant by the ordinal aspect of a number.
Gebruik ‘n getallelyn om aan te toon wat die betekenis van die ordinale aspek van ‘n
getal is (1).
2.5 Explain, with an example, what the nominal aspect of a number means for the young
learner.
Verduidelik, met ‘n voorbeeld, wat die nominale aspek van ‘n getal vir ‘n jong
leerders sal beteken. (1)
Question 3 / Vraag 3
3.2 Where will rational numbers be on a number line? Show with an example.
Waar sal rationale getalle op die getallelyn wees? Wys met ‘n voorbeeld. (1)
Question 4 / Vraag 4
4.1 Use the base ten blocks to represent the following numbers:
Gebruik die basis tien blokkies om die volgende getalle voor te stel
4.1.1 568 (1)
4.1.2 202 (1)
4.1.3 Why is the 0 called a “place holder”? / Waarom word die 0 ‘n plekhouer genoem? (1)
Question 5 / Vraag 5
Show with a number line how to round off to the nearest 10. Use 15.
Gebruik ‘n getallelyn om te verduidelik hoe om 15 af te rond tot die naaste 10. (1)
Question 6/ Vraag 6
6.1.1 There are 5 boys and 8 girls in a class. How many children are there in the class?
Daar is 5 seuns en 8 meisies in 'n klas. Hoeveel kinders is daar in die klas?
6.1.2 There are 25 children in my class. Three new children arrive in the beginning of the
new term. How many children are there in my class?
Daar is 25 kinders in my klas. Drie nuwe kinders kom aan die begin van die nuwe
kwartaal. Hoeveel kinders is daar in my klas?
Question 7 / Vraag 7
987 + 598
Question 8/ Vraag 8
8.1 Solve 456 -123 by using: / Los 456 – 123 deur gebruik te maak van:
8.1.1 Decomposing of numbers / Horizontal method (2)
8.1.2 Instructional algorithm (2)
Question 9 / Vraag 9