0% found this document useful (0 votes)
80 views12 pages

Old Mutual South African Mathematics Olympiad

Uploaded by

araashk
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
0% found this document useful (0 votes)
80 views12 pages

Old Mutual South African Mathematics Olympiad

Uploaded by

araashk
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
You are on page 1/ 12

OLD MUTUAL

SOUTH AFRICAN MATHEMATICS OLYMPIAD

Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION

2024 FIRST ROUND


SENIOR SECTION: GRADE 10 - 12

14 March 2024 Time: 60 minutes Number of questions: 20

Instructions
1. This is a multiple choice question paper. Each question is followed by five answers marked A, B,
C, D and E. Only one of these is correct.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 5 marks.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za

Do not turn the page until you are told to do so.


Draai die boekie om vir die Afrikaanse vraestel.

PRIVATE BAG X173, PRETORIA, 0001


TEL: (012) 392-9372 Email: [email protected]

Organisations involved: AMESA, SA Mathematical Society,


SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, ASTEMI

The Mathematics Talent Search is a free online problem-solving


course for learners from Gr 7 – 12 presented by the SAMF.
All you have to do to participate is to click on
https://mytutor.chat/samf-talent-search/ or to scan the QR code
to go to the MyTutor.chat site easily.
1) Nelly is a fully grown African elephant. What is Nelly’s most likely mass among the
following five options? (1 tonne is 1000 kg.)

(A) 3500 tonne (B) 350 tonne (C) 35 tonne (D) 3.5 tonne (E) 350 kg

2) The value of is

(A) 9 (B) 64 (C) 256 (D) 0 (E) 4

3) What is the value of 𝑦 if 𝑥 = 2𝑦 and 3𝑧 = 2𝑥?

(A) 𝑥 (B) (C) (D) (E)

4) In triangle 𝐴𝐵𝐶, 𝐷𝐸 is parallel to 𝐵𝐶, and 𝐴𝐵 is parallel to 𝐸𝐹 where 𝐸𝐹 = 𝐶𝐹. If 𝐶 = 50°,


determine 𝐴.

(A) 50° (B) 60° (C) 70° (D) 80° (E) 90°

5) In the sequence below, each figure is made up of small squares of side length 1. What is
the outer perimeter of the fifth figure in the sequence?

(A) 9 (B) 18 (C) 20 (D) 24 (E) 36


6) If 3 3 3 = 3 , the value of 𝑎 is

(A) 3 (B) 2 (C) 7 (D) 4 (E) 5

7) Kershree takes three steps to walk the same distance as Jim walks in four steps. Each of
Kershree’s steps covers 0.5 metres. How many metres does Jim walk in 24 steps?

(A) 32 (B) 9 (C) 24 (D) 16 (E) 8

8) Two girls and six boys are playing a game. How many additional girls must join the game
so that of the players are girls?

(A) 3 (B) 8 (C) 5 (D) 2 (E) 6

9) All the steps in the sketch have the same height which is 𝑦 cm. Calculate 𝑦.

(A) 30 (B) 10 (C) 25 (D) 15 (E) 20

10) If all the glasses in the sketch below are identical, what is the height of one glass in cm?

(A) 3 (B) 16 (C) (D) 20 (E) 4


11) In the diagram, a smaller square lies inside a larger square. The perimeter of the smaller
square is 20 cm. The shaded area is 24 cm . The perimeter of the larger square, in cm, is

(A) 24 (B) 20 (C) 4 (D) 44 (E) 28

12) If 𝐴𝐵𝐶𝐷 is a square and 𝐴𝐵𝐸 is an equilateral triangle, then 𝐵𝐹 𝐶 is

(A) 100° (B) 120° (C) 105° (D) 115° (E) 135°

13) A circle and a square have the same perimeter. The ratio of the area of the circle to the
area of the square is

(A) π ∶ 2 (B) π ∶ 4 (C) 4 ∶ √π (D) 4 ∶ π (E) √π ∶ 2

14) Suppose the Gautrains between Pretoria Station and Station X leave each station every
15 minutes (on the hour, at quarter past, half past and quarter to the hour) 24 hours a
day, in both directions and that the journey between the two stations takes exactly 1
hour. How many trains coming from the opposite direction does a train leaving from
Station X meet, starting the moment it leaves, until the moment it arrives in Pretoria
Station?

(A) 10 (B) 6 (C) 9 (D) 8 (E) 5


15) Snow White is baking a pizza (in the shape of a perfect circle) for the seven dwarfs. Each
of the dwarfs gets one slice, with the first dwarf’s slice being the smallest. The central
angle of the first dwarf’s slice is an integer (in degrees). The central angle of each
subsequent dwarf’s slice is 5 degrees larger than that of the previous dwarf’s slice. Snow
White takes any possible leftover piece for herself. What is the smallest possible integer
angle of Show White’s slice?

(A) 6° (B) 4° (C) 1° (D) 3° (E) 13°

16) Lindiwe wants to draw money from an ATM but has forgotten the last digit of the 5-digit
PIN for her bankcard. If she enters an incorrect PIN three times in a row, the ATM
swallows her card. What is the probability that Lindiwe will be able to draw money
without her card being swallowed? Any digit from 0 to 9 may be used and may be
repeated.

(A) (B) (C) (D) (E)

17) The diagram below shows a unique kind of flower that has exactly three identical,
perfectly circular petals around a perfectly circular receptacle. The petals are tangent to
one another in exactly two points that lie on the circumference of the receptacle. If the
radius of a petal is 3 cm, what is the total length of the thick arcs in cm?

(A) 18π − (B) 18π (C) 15π (D) 48 (E) 27π


18) Remember 𝑛 + 1 ! = 𝑛! × (𝑛 + 1). If

(2024!)!
𝑥! =
2024!

what is the value of 𝑥?

(A) 2024! − 1 (B) 2023! (C) 2023 (D) 2024! (E) 2024! + 1

19) Bettie and Thabo are hired to paint a solid line on a rugby field. If Bettie works by
herself, she could paint the line in B hours. If Thabo works by himself, he could paint the
line in T hours. Bettie starts painting the line from one end, and Thabo begins painting
the line from the other end one hour later. They both work until the whole line is
painted. Which of the following is an expression for the number of hours that Bettie
works?

( ) ( )
(A) (B) 𝑇 + 1 (C) +1 (D) (E)

20) Mr R has a standard 12-hour analogue clock that works in an unusual way. Its minute
hand moves normally in a clockwise direction and is exactly on time. However, the hour
hand moves anti-clockwise and loses 7 minutes each hour. When one night Mr R goes to
bed at 21:30 (actual time), his clock shows the time correctly as 9:30. When next will his
clock show the correct time?

(A) 3:45 (B) 3:54 (C) 3:30 (D) 3:48 (E) 4:12
OLD MUTUAL
SUID-AFRIKAANSE WISKUNDE-OLIMPIADE

Georganiseer deur die


SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION

2024 EERSTE RONDTE


SENIOR AFDELING: GRAAD 10-12

14 Maart 2024 Tyd: 60 minute Aantal vrae: 20

Instruksies
1. Hierdie is ‘n veelvuldige-keuse vraestel. Na elke vraag is vyf antwoorde, genommer A, B, C, D en
E. Net een van hulle is reg.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 5 punte.
2.2. Daar is geen penalisering vir foutiewe antwoorde of vrae wat nie beantwoord is nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za

Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.


Turn the booklet over for the English paper.

PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001


TEL: (012) 392-9372 E-pos: [email protected]

Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,


SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Mathematics Talent Search is ‘n gratis aanlyn probleemoplossing


program vir leerders van Gr 7 – 12 aangebied deur die SAMF.
Al wat jy moet doen om deel te neem, is om te klik op
https://mytutor.chat/samf-talent-search/ of skandeer die QR kode om
maklik na MyTutor.chat te gaan.
1) Nelly is ’n uitgegroeide Afrika-olifant. Watter een van die vyf moontlike opsies is Nelly se
waarskynlikste massa? (1 ton is 1000 kg.)

(A) 3500 ton (B) 350 ton (C) 35 ton (D) 3.5 ton (E) 350 kg

2) Die waarde van is

(A) 9 (B) 64 (C) 256 (D) 0 (E) 4

3) Wat is die waarde van 𝑦 as 𝑥 = 2𝑦 en 3𝑧 = 2𝑥?

(A) 𝑥 (B) (C) (D) (E)

4) In driehoek 𝐴𝐵𝐶 is 𝐷𝐸 ewewydig aan 𝐵𝐶, en 𝐴𝐵 is ewewydig aan 𝐸𝐹 waar 𝐸𝐹 = 𝐶𝐹. As


𝐶 = 50°, bepaal 𝐴.

(A) 50° (B) 60° (C) 70° (D) 80° (E) 90°

5) In die ry hieronder bestaan elke figuur uit klein vierkante elk met ’n sylengte van 1. Wat
is die buite-omtrek van die vyfde figuur in die ry?

(A) 9 (B) 18 (C) 20 (D) 24 (E) 36


6) As 3 3 3 = 3 , is die waarde van 𝑎 gelyk aan

(A) 3 (B) 2 (C) 7 (D) 4 (E) 5

7) Kershree neem drie treë om dieselfde afstand af te lê as waarvoor Jim vier treë neem.
Elke tree van Kershree is 0.5 meter lank. Hoeveel meter lê Jim in 24 treë af?

(A) 32 (B) 9 (C) 24 (D) 16 (E) 8

8) Twee dogters en ses seuns speel ’n speletjie. Hoeveel dogters moet nog by kom om saam
te speel sodat van die spelers dogters is?

(A) 3 (B) 8 (C) 5 (D) 2 (E) 6

9) Al die trappe in die skets het dieselfde hoogte, naamlik 𝑦 cm. Bereken 𝑦.

(A) 30 (B) 10 (C) 25 (D) 15 (E) 20

10) As al die glase in die skets hieronder identies is, wat is die hoogte van een glas in cm?

(A) 3 (B) 16 (C) (D) 20 (E) 4


11) In die diagram is ’n kleiner vierkant binne ’n groter vierkant. Die omtrek van die kleiner
vierkant is 20 cm. Die ingekleurde oppervlakte is 24 cm . Die omtrek van die groter
vierkant, in cm, is

(A) 24 (B) 20 (C) 4 (D) 44 (E) 28

12) As 𝐴𝐵𝐶𝐷 ’n vierkant is en 𝐴𝐵𝐸 ’n gelyksydige driehoek is, dan is 𝐵𝐹 𝐶 gelyk aan

(A) 100° (B) 120° (C) 105° (D) 115° (E) 135°

13) ’n Sirkel en ’n vierkant het dieselfde omtrek. Die verhouding van die oppervlakte van die
sirkel tot die oppervlakte van die vierkant is

(A) π ∶ 2 (B) π ∶ 4 (C) 4 ∶ √π (D) 4 ∶ π (E) √π ∶ 2

14) Veronderstel dat die Gautreine tussen Pretoria-stasie en Stasie X verlaat elke stasie elke
15 minute (op die uur, kwart oor, half en kwart voor) 24 uur per dag, in albei rigtings, en
dat die reis tussen die twee stasies presies 1 uur duur. Hoeveel treine wat uit die ander
rigting kom, sal ’n trein wat vanaf Stasie X vertrek teëkom, vanaf die oomblik wat dit
vertrek tot die oomblik wat dit by Pretoria-stasie aankom?

(A) 10 (B) 6 (C) 9 (D) 8 (E) 5


15) Sneeuwitjie bak ’n pizza (met ’n perfekte sirkelvorm) vir die sewe dwergies. Elke
dwergie kry een skyf waar die eerste dwergie se skyf die kleinste is. Die
middelpuntshoek van die eerste dwergie se skyf is ’n heelgetal (in grade). Die
middelpuntshoek in elke daaropvolgende dwergie se skyf is 5 grade groter as die vorige
dwergie s’n. Sneeuwitjie neem die laaste stuk wat oorbly, indien enige, vir haarself. Wat
is die kleinste moontlike heelgetalhoek van Sneeuwitjie se skyf?

(A) 6° (B) 4° (C) 1° (D) 3° (E) 13°

16) Lindiwe wil geld trek by ’n OTM, maar het die laaste syfer van die 5-syfer PIN van haar
bankkaart vergeet. As sy drie keer na mekaar ’n verkeerde PIN intik, sluk die OTM haar
kaart. Wat is die waarskynlikheid dat Lindiwe kan geld trek sonder dat die masjien haar
kaart insluk? Enige syfer van 0 tot 9 mag gebruik word en mag herhaal word.

(A) (B) (C) (D) (E)

17) Die diagram hieronder toon ’n unieke soort blom wat presies drie identiese, perfekte
ronde blomblare rondom ’n perfekte ronde stempel het. Die blomblare raak mekaar in
presies twee punte wat op die omtrek van die stempel lê. As die radius van ’n blomblaar
3 cm is, wat is die totale lengte van die donker geboë lyne in cm?

(A) 18π − (B) 18π (C) 15π (D) 48 (E) 27π


18) Onthou dat 𝑛 + 1 ! = 𝑛! × (𝑛 + 1). As

(2024!)!
𝑥! =
2024!

wat is die waarde van 𝑥?

(A) 2024! − 1 (B) 2023! (C) 2023 (D) 2024! (E) 2024! + 1

19) Bettie en Thabo word gevra om ’n aaneenlopende lyn op ’n rugbyveld te verf. As Bettie
alleen werk, kan sy die lyn in 𝐵 uur verf. As Thabo alleen werk, kan hy die lyn in 𝑇 uur
verf. Bettie begin die lyn van die een end af verf terwyl Thabo ’n uur later van die ander
end af begin verf. Hulle werk albei totdat die hele lyn geverf is. Watter een van die
volgende is ’n uitdrukking vir die hoeveelheid ure wat Bettie werk?

( ) ( )
(A) (B) 𝑇 + 1 (C) +1 (D) (E)

20) Mnr. R het ’n standaard 12-uur analooghorlosie wat op ’n ongewone manier werk. Die
minuutwyser beweeg soos gewoonlik in ’n kloksgewyse rigting en is presies op tyd. Die
uurwyser beweeg egter antikloksgewys en verloor elke uur 7 minute. Toe mnr. R een
aand om 21:30 (werklike tyd) bed toe gaan, wys die horlosie die korrekte tyd as 9:30.
Wanneer sal die horlosie weer vir die eerste keer die korrekte tyd aandui?

(A) 3:45 (B) 3:54 (C) 3:30 (D) 3:48 (E) 4:12

You might also like