The Old Mutual South African Mathematics Olympiad
The Old Mutual South African Mathematics Olympiad
SOUTH AFRICAN
MATHEMATICS OLYMPIAD
Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
Instructions
1. The answers to all questions are integers from 0 to 999. Each question has only one correct
answer.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 3 marks in Part A, 4 marks in Part B and 6 marks in Part C.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za
√20 + 23
1. =
√20+2 − 3
2. There are 780 learners at a school. If there are 50 more girls than boys, how many boys are
there at the school?
3. In quadrilateral ABCD, AB = CD. Also, 𝐶𝐶𝐴𝐴̂𝐷𝐷 = 65°, 𝐵𝐵𝐴𝐴̂𝐶𝐶 = 80° and 𝐵𝐵� = 50°. Determine the
size of 𝐴𝐴𝐶𝐶̂ 𝐷𝐷 in degrees.
4. A square of side length 4 is subdivided into 16 identical smaller squares. Determine the area of
the shaded region.
5. What is the smallest whole number that 700 should be multiplied by to make it a perfect cube?
1 1 𝑘𝑘
6. How many fractions between and can be written as if 𝑘𝑘 is an integer?
6 3 15
7. In the sequence below, from the third term onwards each term is the average of the two terms
directly before it. Determine the value of 𝑎𝑎.
26 ; 𝑎𝑎 ; 𝑏𝑏 ; 50
8. ABCD is a trapezium with AB = 4 cm and DC = 11 cm. P lies on DC and the area of triangle
ABP is 12 cm2. Determine the area of the trapezium in square centimetres.
1 1 1 1 1
9. 10 × ��1 − 4� × �1 − 5� × �1 − 6� × ⋯ × �1 − 29� × �1 − 30�� =
10. Four identical squares touch each other at a vertex as shown. Quadrilateral ABCD is then
drawn such that points A, B, C and D are midpoints of the sides of the squares. If the area of
each small square is 16, find the area of quadrilateral ABCD.
14. ABCD is a square and BCE is an equilateral triangle. Determine the size of 𝐴𝐴𝐸𝐸� 𝐷𝐷 in degrees.
15. A bag contains 5 red buttons, 8 blue buttons and 11 green buttons. If you randomly take
buttons out of the bag, what is the smallest number of buttons you need to take from the
bag to ensure that you have one of each colour?
16. 3 painters take 3 days to paint 3 rooms. How many days will it take 6 painters to paint 6
rooms?
17. Determine the sum of the areas of the two squares shown below. The dotted line has a length of
12 units.
18. A jar contains blue balls, red balls and green balls. The probability of picking a green ball from
2 7
the jar is 5. The ratio of red balls to blue balls is 5. If there are 40 green balls in the jar, how
many blue balls are in the jar?
19. EFCG is a rectangle inside square ABCD. Point E lies on diagonal BD such that DE = 2EB.
If ABCD has an area of 81, what is the area of EFCG?
20. The time on a clock is 12:00. After how many minutes will the two hands of the clock make an
angle of exactly 66°?
22. In the list 𝑎𝑎, 𝑏𝑏, 𝑐𝑐, 𝑑𝑑, 𝑒𝑒, 𝑓𝑓 each letter represents a non-zero positive integer. The sum of the values
of each group of three consecutive letters in the list is 25. If 𝑎𝑎 + 𝑒𝑒 = 9, what is the largest
possible value of 𝑎𝑎?
23. 7 matches are needed to build a 1 × 2 rectangular grid. 17 matches are needed to build a 2 × 3
rectangular grid, and 31 matches are needed for a 3 × 4 rectangular grid.
24. Car A and Car B are travelling on a straight line. Car A is travelling at a constant speed of 120
km/h and is 30 km behind Car B which is travelling at a constant speed of 70 km/h. After how
many minutes will Car A catch up with Car B?
25. A and B have a HCF (Highest Common Factor) of 2 and a LCM (Lowest Common Multiple)
of 30. B and C have a HCF of 3 and a LCM of 42. What is the value of A + B + C?
19. EFCG is ‘n reghoek aan die binnekant van vierkant ABCD. Punt E lê op diagonaal BD sodat
DE = 2EB. As ABCD ‘n oppervlakte van 81 het, wat is die oppervlakte van EFCG?
20. Dit is nou 12:00 op ‘n horlosie. Na hoeveel minute sal die twee hande van die horlosie ‘n hoek
van presies 66° met mekaar maak?
Afdeling C: 6 punte elk
21. As 𝑥𝑥 en 𝑦𝑦 positiewe heelgetalle is en 14𝑥𝑥 + 15𝑦𝑦 = 2023, wat is die kleinste moontlike waarde
vir 𝑥𝑥 + 𝑦𝑦?
22.
som van die waardes van elke groep van drie opeenvolgende letters in die lys is 25.
In die lys van letters 𝑎𝑎, 𝑏𝑏, 𝑐𝑐, 𝑑𝑑, 𝑒𝑒, 𝑓𝑓 verteenwoordig elkeen ‘n nie-nul positiewe heelgetal. Die
As 𝑎𝑎 + 𝑒𝑒 = 9, wat is die grootste moontlike waarde van 𝑎𝑎?
23. 7 vuurhoutjies word gebruik om ‘n 1 × 2 reghoekige struktuur te bou. 17 vuurhoutjies is nodig
om ‘n 2 × 3 reghoekige struktuur te bou en 31 is nodig vir ‘n 3 × 4 reghoekige struktuur.
Hoeveel vuurhoutjies is nodig om ‘n 19 × 20 reghoekige struktuur te bou?
24. Kar A en Kar B ry op ‘n reguit lyn. Kar A ry teen ‘n konstante spoed van 120 km/h en is
30 km agter Kar B wat teen ‘n konstante spoed van 70 km/h ry. Na hoeveel minute sal
Kar A vir Kar B inhaal?
25. A en B het ‘n GGD (Grootste Gemene Deler) van 2 en ‘n KGV (Kleinste Gemene Veelvoud)
van 30. B en C het ‘n GGD van 3 en ‘n KGV van 42. Wat is die waarde van A + B + C?
13. 100 stukke lekkergoed word in drie houers geplaas. Die eerste en die tweede houers bevat saam
‘n totaal van 55 stukke. Die tweede en die derde houers bevat saam ‘n totaal van 82 stukke.
Hoeveel stukke lekkergoed is daar in die eerste houer?
14. ABCD is ‘n vierkant en BCE is ‘n gelyksydige driehoek. Bepaal die grootte van 𝐴𝐴𝐸𝐸� 𝐷𝐷 in grade.
15. ‘n Sak bevat 5 rooi knope, 8 blou knope en 11 groen knope. Indien jy ewekansig knope uit die
sak uithaal, wat is die kleinste aantal knope wat jy uit die sak moet uithaal om te verseker dat jy
een knoop van elke kleur het?
16. Dit neem 3 verwers 3 dae om 3 kamers te verf. Hoeveel dae sal dit 6 verwers neem om
6 kamers te verf?
17. Bepaal die som van die oppervlaktes van die twee vierkante hieronder aangetoon. Die
stippellyn het ‘n lengte van 12 eenhede.
18. ‘n Bottel bevat blou balle, rooi balle en groen balle. Die waarskynlikheid om ‘n groen bal uit
2 7
in die bottel is, hoeveel blou balle is in die bottel?
die bottel te kies is 5. Die verhouding van rooi balle tot blou balle is 5. As daar 40 groen balle
8. ABCD is ‘n trapesium met AB = 4 cm en DC = 11 cm. P lê op DC en die oppervlakte van
driehoek ABP is 12 cm2. Bepaal die oppervlakte van die trapesium in vierkante sentimeters.
9.
1 1 1 1 1
10 × ��1 − 4� × �1 − 5� × �1 − 6� × ⋯ × �1 − 29� × �1 − 30�� =
10. Vier identiese vierkante raak aan mekaar by ‘n punt soos in die skets. Vierhoek ABCD word so
geteken dat punte A, B, C en D die middelpunte van die sye van die vierkante is. As die
oppervlakte van elkeen van die klein vierkante 16 is, bepaal die oppervlakte van vierhoek
ABCD.
Afdeling B: 4 punte elk
11. Wanneer 39 gedeel word deur ‘n heelgetal 𝑘𝑘 kry jy ‘n res van 4. Wanneer jy 81 deur dieselfde
heelgetal deel, kry jy ook ‘n res van 4. Wat is die waarde van 𝑘𝑘?
12. Bepaal die waarde van 𝑧𝑧 in grade.
Afdeling A: 3 punte elk
1.
√20 + 23
√20+2 − 3
=
2. Daar is 780 leerders in ‘n skool. As daar 50 meer meisies as seuns is, hoeveel seuns is daar in
die skool?
3. In vierhoek ABCD, AB = CD. Verder is 𝐶𝐶𝐴𝐴̂𝐷𝐷 = 65°, 𝐵𝐵𝐴𝐴̂𝐶𝐶 = 80° en 𝐵𝐵� = 50°. Bepaal die
grootte van 𝐴𝐴𝐶𝐶̂ 𝐷𝐷 in grade.
4. ‘n Vierkant met sylengte 4 word onderverdeel in 16 identiese kleiner vierkante. Bepaal die
oppervlakte van die ingekleurde deel.
5. Wat is die kleinste telgetal waarmee 700 vermenigvuldig moet word om ‘n volkome derdemag
te maak?
6. Hoeveel breuke tussen en kan as
1 1 𝑘𝑘
geskryf word, waar 𝑘𝑘 ‘n heelgetal is?
6 3 15
7. In die ry hieronder is, vanaf die derde term, elke term die gemiddeld van die twee terme net
voor dit. Bepaal die waarde van 𝑎𝑎.
26 ; 𝑎𝑎 ; 𝑏𝑏 ; 50
DIE OLD MUTUAL
SUID-AFRIKAANSE
WISKUNDE-OLIMPIADE
Georganiseer deur die
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
2023 TWEEDE RONDTE
JUNIOR AFDELING: GRAAD 8 & 9
11 Mei 2023 Tyd: 120 minute Aantal vrae: 25
Instruksies
1. Die antwoorde op al die vrae is heelgetalle van 0 tot 999. Elke vraag het slegs een korrekte
antwoord.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 3 punte in Afdeling A, 4 punte in Afdeling B en 6 punte in
Afdeling C.
2.2. Geen punte word afgetrek vir foutiewe antwoorde of onbeantwoorde vrae nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za
Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.
Turn the booklet over for the English paper.
PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001
TEL: (012) 392-9372 E-pos: [email protected]
Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
The Mathematics Talent Search is a free online problem-solving
course for learners from Gr 7 – 12 presented by the SAMF.
All you have to do to participate is to click on
https://mytutor.chat/samf-talent-search/ or to scan the QR code
to go to the MyTutor.chat site easily.