Iuri271 Pcnov2019
Iuri271 Pcnov2019
Iuri271 Pcnov2019
1-1
Question 1 [12]
In Rudolph v S 2010 (1) SACR 262 (SCA) at 266h-i, Snyders JA held with reference to Section 60(11)(a) of
the Criminal Procedure Act that “ordinary circumstances present to an exceptional degree, may lead to a
finding that release on bail is justified”.
Question 2 [8]
Lungile Longfinger is charged with theft of a cell phone. He pleads not guilty. The evidence led during the trial
establishes that Lungile threatened the victim with a stick before taking the cell phone. The prosecutor applies
for the charge to be amended to one of robbery. Will the application succeed? Discuss with reference to the
relevant section of the Criminal Procedure Act and the principles developed by the courts in this regard.
_______________________________________________________________________________________
IURI 271: Paper / Vraestel 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | Full-time/Voltyds 11/24
Question 3 [5]
X is arraigned in the regional court on a charge of murder. The regional magistrate continues with the
proceedings without making any inquiry regarding the appointment of assessors. With reference to the legal
requirements in this regard, explain whether the conduct of the magistrate is procedurally regular.
_______________________________________________________________________________________
Question 4 [7]
4.1 Discuss the requirements for the presence of judicial bias. (4)
4.2 What are the consequences of a presiding officer recusing him/herself from a criminal case? (3)
_______________________________________________________________________________________
Question 5 [5]
Accused no. 1 is charged with raping Y, a 10-year-old complainant, on 10 October 2018 at about 16:00 at her
place of residence. Accused no. 2 is charged with raping Y, the same complainant, on 12 October 2018 at
about 12:00 at school. May accused no. 1 and accused no. 2 be tried jointly? Explain and refer to legislation
as well as relevant case law.
_______________________________________________________________________________________
Question 6 [3]
_______________________________________________________________________________________
Question 7 [16]
7.1 What are the general principles of sentencing as summarised in S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A)? (4)
7.2 During sentencing of a 15-year-old, Thabiso, for housebreaking with intent to steal and theft, it appears
that Thabiso had previously been convicted for housebreaking with intent to steal and theft. Thabiso had
also been convicted of theft on three previous occasions. With reference to authority, explain the
requirements for declaring a convicted person a habitual criminal. Also explain whether the presiding
officer has the discretion to declare Thabiso a habitual criminal. (12)
_______________________________________________________________________________________
Question 8 [4]
What are the grounds, in terms of Section 22(1) of the Superior Courts Act, upon which a decision of a lower
court may be reviewed?
TOTAL: 100
IURI 271: Paper / Vraestel 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | Full-time/Voltyds 12/24
Instruksies
Neem asseblief kennis dat u vir doeleindes van anonimiteit slegs u studentenommer op die antwoordstel
hoef aan te bring. U is egter welkom om u naam sowel as u studentenommer op u antwoordstel aan te
bring en sal nie daardeur benadeel word nie. U studentenommer moet egter ten alle tye op u
antwoordstel aangebring word.
Vul asseblief die vraagnommers van die vrae wat u beantwoord op die voorblad van die eerste
antwoordskrif in.
Hou in gedagte dat korrekte taalgebruik, volsinne en keurige, akkurate, maar bondige taalgebruik ʼn
belangrike rol speel by die assessering van u antwoorde.
Dit is in u eie belang dat u antwoordstel duidelik leesbaar moet wees.
Verwys deurgaans na toepaslike wetgewing en regspraak.
IURI 271: Paper / Vraestel 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | Full-time/Voltyds 13/24
Afdeling B [60]
Vraag 1 [12]
In Rudolph v S 2010 (1) SASV 262 (HHA) te 266h-i het Snyders AR met verwysing na Artikel 60(11)(a) van
die Strafproseswet beslis dat “ordinary circumstances present to an exceptional degree, may lead to a finding
that release on bail is justified”.
Bespreek die betekenis van “buitengewone omstandighede” soos vereis deur Artikel 60(11)(a).
_______________________________________________________________________________________
Vraag 2 [8]
Lungile Longfinger staan tereg op ʼn aanklag van die diefstal van ʼn selfoon. Hy het onskuldig gepleit. Die
getuienis wat gedurende die verhoor gelei is, dui daarop dat Lungile die slagoffer met ʼn stok gedreig het voordat
hy die selfoon geneem het. Die aanklaer doen aansoek om die aanklag na een van roof te verander. Sal die
aansoek slaag? Bespreek met verwysing na die toepaslike artikel van die Strafproseswet en die beginsels wat
in hierdie verband deur die howe ontwikkel is.
_______________________________________________________________________________________
Vraag 3 [5]
X staan in die streekhof tereg op ’n aanklag van moord. Die streekslanddros sit die saak voort sonder om
enige ondersoek te doen na die aanstelling van assessore. Met verwysing na die regsvereistes in hierdie
verband, verduidelik of die optrede van die landdros prosedureel reëlmatig is.
_______________________________________________________________________________________
Vraag 4 [7]
4.1 Bespreek die voorvereistes vir die teenwoordigheid van regterlike vooroordeel. (4)
4.2 Wat is die gevolge as die voorsittende beampte onttrek aan ʼn strafsaak? (3)
_______________________________________________________________________________________
Vraag 5 [5]
Beskuldigde nr. 1 word aangekla van verkragting nadat hy Y, ʼn 10-jarige klaer, op 10 Oktober 2018 omstreeks
16:00 by haar woonplek verkrag het. Beskuldigde nr. 2 word aangekla van verkragting nadat hy Y, dieselfde
klaer, op 12 Oktober 2018 omstreeks 12:00 by die skool verkrag het.
Kan beskuldigde nr. 1 en beskuldigde nr. 2 gesamentlik verhoor word? Verduidelik en verwys na wetgewing
sowel as relevante regspraak.
IURI 271: Paper / Vraestel 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | Full-time/Voltyds 23/24
Vraag 6 [3]
Vraag 7 [16]
7.1 Wat is die algemene beginsels van vonnisoplegging soos opgesom in S v Rabie 1975 (4) SA
855 (A)? (4)
7.2 Tydens die vonnisoplegging van die 15-jarige Thabiso vir huisbraak met die opset om te steel en diefstal,
blyk dit dat Thabiso vantevore skuldig bevind is aan huisbraak met die opset om te steel en diefstal en
dat hy ook by drie vorige geleenthede aan diefstal skuldig bevind is. Met verwysing na gesag, verduidelik
wat die voorvereistes is vir die verklaring van ʼn persoon tot gewoontemisdadiger. Verduidelik verder of
die hof oor die diskresie beskik om Thabiso tot gewoontemisdadiger te verklaar. (12)
______________________________________________________________________________________
Vraag 8 [4]
Op watter gronde mag die beslissing van ʼn laer hof ingevolge Artikel 22(1) of Wet op Hoër Howe hersien
word?
TOTAAL: 100
File reference: 8.1.7.2.2
IURI 271: Paper / Vraestel 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | Full-time/Voltyds 24/24