WATS


Also found in: Dictionary, Medical, Financial, Acronyms, Encyclopedia, Wikipedia.
Related to WATS: Watson, Warts, WhatsApp
Graphic Thesaurus  🔍
Display ON
Animation ON
Legend
Synonym
Antonym
Related
  • noun

Synonyms for WATS

Based on WordNet 3.0, Farlex clipart collection. © 2003-2012 Princeton University, Farlex Inc.
References in periodicals archive ?
The following is a famous quotation in one of his sermons, published by Wat Loungphor-SothDhammakayaram on October 7, 1955:
As long as they are not defeated, I will be still fighting to the end of my life here at Wat Paknam.
Phra Dhammajayo, the leader of Wat Phra Dhammakaya, stated that he was actually the Phra Ton Thad Ton Tham who commanded Phra Monkhol-thep-muni to lead the Cosmic Army in the Final War.
The theology of Wat Phra Dhammakaya is a revolution in Theravada Buddhism, transforming it into a theological religion.
What Wat Phra Dhammakaya calls "Refined Dharma" are stories and esoteric anecdotes.
In hierdie Wurm 1-artikel benader Schmidt die idee van 'oorspronklikheid' uit 'n hoek wat waarskynlik streng 'materialisties' genoem kan word deur te betoog dat 'n individu op 'n chemiese vlak van een oomblik na 'n volgende nooit dieselfde is nie.
In sy Wurm 2-artikel waarin hy spesifiek vir Botes verdedig, voer Schmidt sy argument oor 'oorspronklikheid' verder en kom tot die slotsom dat "alhoewel ons sedert die dag en datum van die ontstaan van die skryfkuns reeds oorgelewerde en beredeneerde idees het omtrent oorspronklikheid in die literatuur, ons tog nog nie 'n vas afgebakende idee het van wat presies oorspronklik is en wat nie.
Schmidt se argument kom neer op 'n radikale bevraagtekening van die konvensionele benadering tot letterkunde wat gekenmerk word deur die geloof (of opinie) dat 'plagiaat' 'n werkbare begrip is.
Van die bekendste bewegings wat avant-gardisties opgetree het, sluit in die Futurisme, Dada'isme, Surrealisme en Ekspressionisme.
As uitweg uit hierdie doodloopstraat stel hy die moontlikheid van 'n Afrikaanse avant-garde, wat soos die Europese voorbeeld, primer toegespits is op die "sirkulasie van rewolusionere idees" (Brits 1966: 39).
En sou ons die groepe wat ons die ontwikkelendes noem en wat ons so aanjaag om beskaaf te raak, nie maar vir ons rekening en gewete neem nie?
In 2000 publiseer Krog die gedig "ai tog!" in die bundel Kleur kom nooit alleen nie waarin sy haar hewig distansieer van diegene wat eksklusiewe identiteite probeer vestig.
'n Mens sou verder ook kon beweer dat Dot Serfontein as literere moeder die voorbeeld stel van 'n soort skryfwerk wat sterk polities geinspireerd is.
Hiermee stel sy 'n bepaalde maatstaf waarmee haar dogter deurgaans in haar oeuvre worstel: hoe kombineer 'n mens jou lojaliteit teenoor 'n bepaalde politieke opvatting (wat in Krog se geval verskil van die van haar ma) met jou lojaliteit teenoor jou digterskap?
'n Verdere tradisie wat die skrywende moeder en dogter deel, is hulle bemoeienis met historiese stof.